Resepte

  • Elaine se Wintersdoepa (Patat met botter)
    Elaine se Wintersdoepa (Patat met botter)
    Maandag 14 Mei 2018
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (10 stemme)
  • Dalk is die lewe wat jy nog altyd wou leef, begrawe onder alles wat jy besit? (Minimalis)

  • Bestanddele

    2 ferm patats
    botter
    vars koljander of pietersielie

    Metode

    Kook die patats gaar in soutwater, of draai toe in koerantpapier en bak in die in oond.
    Sny dit in blokke en maak dit fyn, soos kapokaartappels.
    Smeer botter bo-oor.
    Sprinkel sout oor, en dan die pietersielie of koljander.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR