Interaktief

Resepte

  • Avokado- en spekbom met braaisous en kaas
    Avokado- en spekbom met braaisous en kaas
    Vrydag 8 Junie 2018
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (20 stemme)
  • https://video.cookist.com/video/an/Wv6p2OSw0q-EkOf7/p1/

  • Bestanddele

    2 avokado's, in die helfte gesny, pit uitgehaal en skil netjies afgetrek
    150 g cheddarkaas, so groot gesny soos die avokado se pit (of mozarellakaas)
    350 g maalvleis, met sout en peper na smaak bygevoeg
    6 - 8 repe spek
    100 ml braaisous

    Metode

    Plaas die kaas in die holte van die een helfte van die avokado, en maak dit toe met die ander helfte van die avokado.
    Pak die maalvleis in 'n laag om die avokado.
    Drapeer die spekrepies om die maalvleis, en druk goed vas.
    Braai op die kole, of bak in die oond teen 180 grade vir 30 minute.
    Smeer die braaisous oor, en plaas terug in die oond vir 10 minute.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR