Resepte

  • Lui-die-klokkie-sop (Botterskorsie appel en lemoensop)
    Lui-die-klokkie-sop (Botterskorsie appel en lemoensop)
    Dinsdag 12 Junie 2018
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (31 stemme)
  • Die mens is die enigste wese, wat weier om te wees wat hy is. - Albert Camus -

  • Bestanddele

    1 botterskorsie, geskil, gekap
    2 uie, gekap
    2 appels, geskil, gekap
    3 liter water
    1 t peper
    1 t sout

    2 koppies melk
    2 koppies room
    halwe koppie vars lemoensap
    1 t gemaalde kruie
    halwe t kaneel
    1 pakkie groentesop

    Metode

    Plaas die botterskorsie, uie, appels, water sout en peper in 'n kastrol, kook tot sag.
    Verpulp. 
    Plaas terug in kastrol.
    Voeg die melk, room, lemoensap, kruie, kaneel en groentesop by
    Prut vir 20 minute

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR