Resepte

  • Louisa se Smulsmoortjie (Sardientjiesmoortjie)
    Louisa se Smulsmoortjie (Sardientjiesmoortjie)
    Woensdag 10 Oktober 2018
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (22 stemme)
  • Perfekte mense is nie werklik nie, en werklike mense is nie perfek nie. (Pauolo Coelho)

  • Bestanddele

    1 ui, gekap
    2 tamaties, gekap
    1 blikkie sardientjies
    1 blokkie biefekstrak
    sout
    1 teelepel suiker
    kruie en speserye

    Metode

    Braai die ui en tamaties tot gaar.
    Voeg die res van die bestanddele by en roer goed.
    Bedien dit saam met vetkoek, rys, aartappel of stywe pap.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR