Nou op die lug

Reis sonder grense

10:00-11:30

Interaktief

Resepte

  • Yotam Ottolenghi se avokadobotter en salsa brood
    Yotam Ottolenghi se avokadobotter en salsa brood
    Donderdag 2 Mei 2019
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (15 stemme)
  • Bestanddele

    3 avokado's
    60 g botter, teen kamertemperatuur
    3 lemmetjies of 1 suurlemoen
    10 g dil

    Salsa
    1 pakkie kersietamaties, gehalveer
    2 handevol ontpitte olywe, gehalveer
    2 eetlepels olyfolie

    Brood
    ciabatta
    4 knoffeltoontjies, gehalveer
    sout en peper na smaak

    Metode

    Verpulp die avokado, botter, die sap van die lemmetjies of suurlemoen, en die dil.
    Meng die bestanddele van die salsa.
    Rooster die brood, en smeer die knoffeltoontjies oor die warm snye brood.
    Smeer die avomengsel op die brood.
    Plaas die salsa bo-op.
    Bedien dit saam met sop.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR