Interaktief

Resepte

  • Snoekie se winterbroccolisop
    Snoekie se winterbroccolisop
    Dinsdag 18 Junie 2019
    Program: Tjailatyd
    Porsies: 4
    Gradering uit 10:
     
    (40 stemme)
  • Bestanddele

    2 middelslag broccolikoppe
    3 eetlepels olyfolie
    skil van 'n halwe suurlemoen, gerasper
    sout en swartpeper
    ½ koppie room
    ½ koppie parmesaankaas
    pampoenpitte

    Metode

    Stoom broccoli tot sag.
    Dreineer en voeg olie by.
    Verpulp met 'n handmenger.
    Voeg die res van die bestandele by, behalwe die pampoenpitte.
    Verdun met die broccoliwater indien nodig.
    Verhit en meng goed.
    Garneer met pampoenpitte.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR