Resepte

  • Flori se boeber
    Flori se boeber
    Donderdag 1 Augustus 2019
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (28 stemme)
  • Ek weet ek is op die regte pad, want ek weet nie waar ek gaan uitkom nie. (Gregorius van Nyssa)

    Foto: https://hungryforhalaal.co.za

  • Bestanddele

    75 g sago
    75 g vermicelli
    1 liter melk
    1 blik kondensmelk
    ½ liter water
    1 kaneelstokkie
    4 kardemompitte, oopgebreek
    1 knippie sout
    2 teelepel vanielje
    halwe teelepel borrie
    1 geklitste eier

    Metode

    Voeg alles, behalwe die eier, in 'n kastrol, en bring tot kookpunt.
    Prut vir 10 minute.
    Voeg die eier aan die einde by.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR