Nou op die lug

Wakker

05:00-05:55

Interaktief

Resepte

  • Saria se koue mielieslaai
    Saria se koue mielieslaai
    Dinsdag 5 November 2019
    Program: Spitstyd
    Gradering uit 10:
     
    (17 stemme)
  • Bestanddele

    1 kg gevriesde pitmielies
    1 selderystingel, opgekap
    1 ui, opgekap
    pietersielie, opgekap
    1 koppie Cheddarkaas, in klein blokkies gesny
    mayonnaise

    Metode

    Stoom die mielies gaar in 'n bietjie soutwater.
    Laat dit afkoel.
    Voeg al die bestanddele, behalwe die mayonnaise, bymekaar.
    Voeg die mayonnaise by totdat die mengsel nie droog is nie.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR