Nou op die lug

Middagvervolgverhaal

14:45-15:00

Empty

Interaktief

Resepte

  • Frik se artisjokke
    Frik se artisjokke
    Maandag 10 Augustus 2020
    Program: alhoebekker
    Gradering uit 10:
     
    (11 stemme)
  • Bestanddele

    artisjokke, stingels afgesny
    broodkrummels
    parmesaankaas, gerasper
    pietersielie, gekap
    fyngemaakte knoffel
    suurlemoensap
    olyfolie
    sout
    peper

    Metode

    Druk die artisjok van bo-af plat sodat dit oopmaak, en knip die skerp puntjies van die blare af.
    Plaas dit in koue water vir 30 minute.
    Meng al die bestanddele saam, en druk die mengsel tussen die blare in.
    Plaas die artisjok in ‘n kastrol, wat met water gevul is tot by die eerste blare.
    Voeg suurlemoensap en olyfolie by stoom vir sowat 45 minute.
    Bedien as voorgereg of as bykos.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR