1 haas, in vier dele gesny en die borsbeen middeldeur
½ bottel witwyn
8 vars roosmaryntakkies
10 vars tiemietakkies
10 knoffeltoontjies
2 tamaties, gekap (opsioneel)
sonneblomolie
sout
peper
Geur die haas met sout en peper, en braai die stukke in sonneblomolie tot bros in ‘n groot ysterpan.
Plaas die vleis in ‘n oondkastrol.
Voeg al die bestanddele by, en geur met nog sout en peper.
Indien jy nog vloeistof benodig, voeg ‘n bietjie water by.
Bak in oond teen 180 grade vir 30 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za