LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 15°/28°
WEER Wind: SSW

Sportskedule

SOEK

Datums
calendar calendar

RESULTATE

    RSG saai elke week 'n aantal sportprogramme uit om jou op hoogte te hou van jou gunsteling sportsoorte. Verskeie wedstryde word ook van tyd tot tyd regstreeks op RSG uitgesaai. Hieronder is 'n lys van al die wedstryde wat RSG in die afsienbare toekoms beplan om uit te saai. Die skedule is onderhewig aan verandering.

  • 24 Februarie Superrugby - Bulls teen Sharks

    Bulls teen Sharks

    Superrugby | Rugby 19:10

    Loftus Versfeld, Pretoria

  • 25 Februarie Superrugby - Stormers teen Hurricanes

    Stormers teen Hurricanes

    Superrugby | Rugby 17:05

    Nuweland, Kaapstad

  • 25 Februarie Superrugby - Lions teen Cheetahs

    Lions teen Cheetahs

    Superrugby | Rugby 19:10

    Coca-Colapark, Johannesburg