TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
Nou op die Lug
Oggend op RSG
09:00-09:55
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Watter medium gebruik jy die meeste om op die hoogte te bly van die nuus van die dag?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

   Gemeenskapsdagboek  
Hier kan jy alle gebeure in jou kontrei adverteer – van die kerkbasaar tot Steve Hofmeyr se konsert op die rugbyveld. Jy moet registreer om ‘n item op die dagboek te plaas sodat jy dit later kan redigeer of wis as daar veranderings is.

Voeg 'n Gebeurtenis by / Wysig 'n Gebeurtenis
Voeg by of Wysig 'n Gebeurtenis

Kies 'n Maand
Maa 10 Apr 10 Mei 10 Jun 10 Jul 10 Aug 10
Sep 10 Okt 10 Nov 10 Des 10 Jan 11 Feb 11

Soek 'n Gebeurtenis
Soek 'n Gebeurtenis Van   tot
Kies 'n Provinsie
  SOEK

Gebeurtenisse in Maart 2010
   
Gebeurtenis
Brits Hoërskool 1980 reunie
Provinsie Noordwes
Datum 1 Januarie 2010 tot 31 Desember 2010
Tyd 2010
Plek Brits
Beskrywing Reunie op Vrydag 9 en Saterdag 10 April 2010. Dit word by Kokoriba noord van Brits gehou. Jy kan ook inligting kry by http://www.facebook.com/group.php?gid=258584828059
Padaanwysings sien www.kokoriba.co.za
Kontakpersoon Gert Kruger
Kontaknommer 0843962500
e-pos Adres kruger@ukzn.ac.za
   
Gebeurtenis
klubrugby oefening
Provinsie Limpopo
Datum 4 Januarie 2010 tot 29 Julie 2010
Tyd 19h00
Plek GROBLERSDAL
Beskrywing LOSKOP RUGBYKLUB GROBLERSDAL EN MARBLE HALL OMGEWING OEFEN ELKE WEEK MAANDAE,DINSDAE EN DONDERDAE 19h00 BY KLUB ALMAL WELKOM EN WORD GENOOI.www.loskoprugbyklub.co.za
Padaanwysings CHRIS WIID STADION
CHRIS WIID STR GROBLERSDAL
Kontakpersoon BANNA BOTHA
Kontaknommer 0829475536
e-pos Adres bannab@wizzit.co.za
   
Gebeurtenis
REUNIE 1970 MATRIEKS HMO KAKAMAS
Provinsie Noord-Kaap
Datum 25 Januarie 2010 tot 25 Oktober 2010
Tyd 18h00
Plek KAKAMAS
Beskrywing Ons vir die eerste keer in 40jr 'n reunie reel vir die 1970 matrieks van die Hoerskool Martin Oosthuizen, Kakamas. Stuur asb jul epos-adres en/of telefoonnrs. aan my. Datum sal aangekondig word.
Padaanwysings Waarskynlik by die skool
Kontakpersoon Henry Luttig
Kontaknommer 0829202988
e-pos Adres henry.luttig@webmail.co.za
   
Gebeurtenis
D F Malan,Bellville, 1960 Matrieks Re-ünie
Provinsie Wes-Kaap
Datum 1 Februarie 2010 tot 31 Oktober 2010
Tyd Oktober 2010
Plek Bellville
Beskrywing Ons beplan 'n 50 jaar re-ünie van D F Malan se 1960 matrieks. Skakel asseblief Ursula (021 913 2530) of Willem de Haan (021913 2511).
Padaanwysings Sal gekommunikeer word
Kontakpersoon Ursula Dicker
Kontaknommer 0219132520
e-pos Adres jacksmi@iafrica.com
   
Gebeurtenis
Matt Stern Live @ Mickies
Provinsie Gauteng
Datum 2 Februarie 2010 tot 14 Desember 2010
Tyd 20:00
Plek Mickies Restaurant & Cocktail Lounge
Beskrywing Kom geniet die openingsaand van Mickies se vermaaklikheids agenda saam met Matt Stern (beter bekend as Akteur in produksies soos, 7de Laan, Plek van Die Vleisvreters, District 9 en onlangs Invictus deur Clint Eastwood).
Matt Stern gaan oor die volgende paar maande elke Dinsdag aand optree by Mickies op die Wesrand (Retail Park net bokant The Hub), en beloof om vir die meer gesofistikeerde luisteraar mee te sleur met Goue Oues se musiek soos Elvis Presley, Engelbert Humpherdinck, Jim Reeves, en vele meer. Hy sing in Afrikaans, Engels en ook 'n bietjie Italiaans.Vir meer inligting, gaan na: www.mattstern.co.za
Padaanwysings N1 Rigting Bloemfontein
Neem die 14de Laan Afrit
Draai Regs onderdeur altwee brue
Draai regs op Hendrik Potgieter
Ry verby Clearwater Mall op linkerkant.
Ry tot by Nick Diedericksen draai regs.
Miickes is in die sentrum op regter kant (Mr Price, ens.) Parkeer by Incredible Connection. Loop verby Cajees Cycle Shop, om die hoek is Mickies.
Kontak Michael by 0722567554 as u nie seker is nie.
Kontakpersoon Annie Smit
Kontaknommer 0834079224
e-pos Adres info@mattstern.co.za
   
Gebeurtenis
Opening van nuwe gallery - Anthea Delmotte Gallery
Provinsie Wes-Kaap
Datum 26 Februarie 2010 tot 26 April 2010
Tyd 7 pm
Plek 1 kerk str Piketberg @ Feathers Inn
Beskrywing Alle kontemporere kunsliefhebbers word vriendelik genooi na die opening van Anthea Delmotte Gallery. Bekende kunstenaars en gekose werke van nuwe talent sal vertoon word. Daar is stylvolle slaaplek en eetplek, geset in pragtige plattelandse atmosfees in dieselfde kompleks, maak 'n aand van dit en kom ontspan saam ons onder 'n sigbare melkweg! navrae: Anthea by 0732817273
Padaanwysings N7 tot by Piketberg. Piketberg is KLEIN. Die NG kerk is prominent sigbaar van enige plek en ons is regoor dit.
Kontakpersoon anthea delmotte
Kontaknommer 0732817273
e-pos Adres anthea@lantic.net
   
Gebeurtenis
1984 Matriek Reunie
Provinsie Limpopo
Datum 27 Februarie 2010 tot 27 Maart 2010
Tyd Beplan vir Feb/Mrt 2010
Plek Warmbad - Bela Bela
Beskrywing Ons soek die matrieks van 1984 vir 25jaar Reunie.
Padaanwysings Dit sal by die Hoërskool Lapa aan
gebied word
Kontakpersoon Dannhauser Van Der Merwe
Kontaknommer 0832530126
e-pos Adres worthing@worthing.co.za
   
Gebeurtenis
HOERSKOOL NAMAKWALAND SKOOL RUINIE
Provinsie Noord-Kaap
Datum 12 Maart 2010 tot 14 Maart 2010
Tyd HELE NAWEER
Plek SPRINGBOK
Beskrywing HEERLIKE NAWEEK VAN SAAM KUIER VAN AL DIE OU SKOLIERE VANAF 1980 TOT 1992
Padaanwysings HOERSKOOL SAAL VRYDAG 12DE TOT SONDAG 14DE MAART
Kontakpersoon HEIN HANEKOM of MARLENE
Kontaknommer 0277121117
e-pos Adres hein@ananzi.co.za
   
Gebeurtenis
Canticum Novum voer Mozart Requiem uit
Provinsie Wes-Kaap
Datum 12 Maart 2010 tot 13 Maart 2010
Tyd 20:00
Plek Endlersaal, Stellenbosch
Beskrywing (Canticum Novum is Stellenbosch Moederkerk se koor.) Canticum Novum en US orkesoptrede is o.l.v. Louis van der Watt.
Padaanwysings Konservatorium, Endlersaal, Stellenbosch
Kontakpersoon Louise Janse van Rensburg
Kontaknommer 084 847 3966
e-pos Adres 14942275@sun.ac.za
   
Gebeurtenis
BASAAR
Provinsie Gauteng
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 07H00 TOT 14H00
Plek NG KERK ELOFFSDAL
Beskrywing NG KERK ELOFFSDAL IN PRETORIA HOU BASAAR SATERDAG DIE 13E MAART! Alle ou gunstelinge sal beskikbaar wees soos pannekoek, kerrie en rys, jafels en natuurlik 'n lekkergoed tafel vir die jongspan. Daar sal ook speletjies wees soos 'n waterwurm en spookhuis! Kom loer gerus in!
Padaanwysings H/V 8e Laan en Fred Nicolsen straat, Eloffsdal, Pretoria
Kontakpersoon Bernadine Welthagen
Kontaknommer 0824993345
e-pos Adres bernadineb@regent.co.za
   
Gebeurtenis
Sterrekykaand met OOG en hul teleskope
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 18:00 - 23:00
Plek Taalmonument, Paarl
Beskrywing Sterrekyk by die Taalmonument



Die laaste sterrekykaand vir die seisoen vind op Saterdag 13 Maart by die Taalmonument op Paarlberg plaas. Gaste sal van 20:00 tot 23:00 deur teleskope na bekende konstellasies en planete kan kyk onder leiding van lede van OOG (die Orion Observasie Groep), 'n informele sterrekunde-klub van die Boland. Die fokus van die aand is Saturnus en sy ringe.



Die aand skop af met 'n piekniek vanaf 18:00. Besoekers kan hulle eie piekniekmandjie saambring of een bestel by Volksmond Koffiewinkel (tel. 021 863 2800 of e-pos volksmond@taalmonument.co.za).



Toegang is R20 vir volwassenes en R10 vir kinders. Bespreek by tel. 021 872 3441 of 082 729 2716 (ook vir weernavrae). Gaste word aangemoedig om verkykers saam te bring. Geen honde of vure word toegelaat nie. Daar sal veilige parkering en toegangsbeheer by die hek wees. Geen sterrekykaand sal plaasvind indien die weer sleg is nie.



Vir meer inligting oor geleenthede by die Taalmuseum of Taalmonument, stuur ’n e-pos na kommunikasie@taalmuseum.co.za of skakel 021 872 3441.
Padaanwysings Gabbema Doordriftstraat, Paarl
Kontakpersoon Amira Clayton
Kontaknommer 021 872 3441
e-pos Adres kommunikasie@taalmuseum.co.za
   
Gebeurtenis
Konsert ten bate van Die Darling Trust
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 19h00
Plek Evita se Perron
Beskrywing Theo en Leana Alkema tree op ten bate van die Darling Trust.
Padaanwysings Arcadiastraat, Darling
Kontakpersoon Beryl
Kontaknommer 0224923930
e-pos Adres bookings@evita.co.za
   
Gebeurtenis
Oggend Tee
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 10:00
Plek Disa saal; Tygerberg Hospitaal
Beskrywing Oggend tee saam met DR. ST. Potgieter wat sy boek "Staan op vir jouself" bekendstel. Kaartjies ten bate van die Tygerberg Hospitaal Skool. Kaartjies @ R60 beskikbaar by (021)9385261 (Rosetta).
Padaanwysings Disa saal Te Tygerberg Hospitaal, Parow, Kaapstad.
Kontakpersoon Leon Engels
Kontaknommer 0733389529/ (021)9385261
e-pos Adres eduhealth@telkomsa.net
   
Gebeurtenis
OmmiBerg 2010
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 9:30
Plek Paarl wynroete
Beskrywing Die jaarlikse OmmiBerg-oesfees vind hierdie jaar op 13 Maart plaas. Dis ‘n unieke geleentheid om die eerste wyne uit die Paarl wynroete se 2010 oesjaar te proe – ongefilter en sommer uit die tenk. Feesgangers kan van plaas tot plaas kuier en die geleentheid kry om die wyne te pas by kreatiewe variasies van die tradisionele uietert en ander ongewone fynproewers happies.
Kinders kan uitsien na ponieritte, slip-‘n-slide en ‘n trekker en wa rit; terwyl ma’s hul kan besig hou met kunsuitstallings, kookkuns- en glasblaas demonstrasies. Die tradisionele oes aktiwiteite soos keldertoere en druiweproe is spesiaal vir die pa’s uitgekies; terwyl dié jonk van gees in ‘n Cessna of Helikopter rondom die berg kan vlieg of saam met die klanke van Zinklaat en Pieter Smith kuier. Kaartjies kan op die dag by jou eerste aankomspunt gekoop word. Besoek gerus www.ommiberg.co.za vir die volledige program en betrokke wynplase.
Padaanwysings Sien ons webwerf vir 'n gedetailleerde kaart na betrokke wynplase.
Kontakpersoon Sandra Lotz
Kontaknommer 021 863 4886
e-pos Adres info@paarlwine.co.za
   
Gebeurtenis
Daniele Pascal sing French Cafe
Provinsie Gauteng
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd Saterdag, 13 Maart 2010
Plek hAp Teater, Capital Park Pretoria
Beskrywing 'n Aand vol Franse musiek, gesellige kuier!
Padaanwysings Venterstraat 116, Capital Park, Pretoria
www.hap.co.za
Bespreek by Computicket
Kontakpersoon charl pretorius
Kontaknommer 076 842 9212
e-pos Adres info@hap.co.za
   
Gebeurtenis
1960 RustenburgHoër Matriek reunie
Provinsie Noordwes
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 15h00
Plek Rustenburg Hoër
Beskrywing 50 jaar reunie van die 1960 RHS matrieks word beplan. Stuur asb. julle kontakinligting aan Paul du Plessis of Lotte Penzhorn (Wenhold) by 011 8052369
Padaanwysings Rustenburg Hoërskool terrein
Kontakpersoon Paul du Plessis
Kontaknommer 0845046640
e-pos Adres paulmari@telkomsa.net
   
Gebeurtenis
Educational Seminar on Insulin Resistance
Provinsie Gauteng
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 09h00
Plek Ca Ira Wellness Retreat
Beskrywing Insulin resistance (IR) is a condition in which the cells of the body become resistant to the effects of insulin, that is, the normal response to a given amount of insulin is reduced. As a result, higher levels of insulin are needed in order for insulin to have its effects. Insulin resistance precedes the development of type 2 diabetes, sometimes by years.

Dr. Mary Seeber will be available to answer your questions.

What are the symptoms?
What are the risks?
Do I need to make lifestyle adjustments?
Can the process be reversed?

Cost: Medical aid Consultation
Private Patients - R 195.00

Also on display: various recipe books, latest aids and information brochures. All guests will receive a Ca Ira Spa Voucher to the value of R 55.00
Refreshments will be served

Padaanwysings From the N4 / N1:
Take Pretoria off ramp in a westerly direction. The freeway automatically becomes Pretorius Street leading into Pretoria City Centre. Travel to the intersection with Eastwood Street (USA Embassy on your left), Turn Right in Eastwood (North). Cross Church Street. Turn left into Government Avenue. Ca Ira Wellness Retreat is situated on the left hand side.
Alternatively:
From the City Centre - Take Schoeman Street or Church Street going east. Turn left at Eastwood Street. Proceed as above.
Kontakpersoon Liza Borstlap
Kontaknommer 079 043 1646
e-pos Adres marketing@caira.co.za
   
Gebeurtenis
Kom hou Fees! Die Beste van die Biosfeer!
Provinsie Gauteng
Datum Saterdag, 13 Maart 2010
Tyd 12:00 tot 18:00
Plek Alpha Konferensiesentrum
Beskrywing Die Magaliesberg Biosfeer en die Rhenosterspruit Bewarea bied aan 'n fees vir oud en jonk. Kom geniet die Beste van die Biosfeer – “Living Naturally” - vars produkte, interessant stalletjies en Gilroy Brouery se gewilde biere. Kom maak kennis met ons veldvriende: vlermuise, spinnekoppe, uile en diesmeer. Die kinders kan kies tusen verskillende lekker speletjies terwyl Pa sy yskoue bier geniet en Ma by die stalletjies kuier.
www.rhenosterspruit.co.za; www.magaliesbergbiosphere.co.za
Padaanwysings Op die R512, 10 km noord vanaf Lanseria afdraai, in die rigting van Broederstroom
Kontakpersoon Helen Duigan
Kontaknommer 082 657 2120
e-pos Adres duigan@global.co.za
   
Gebeurtenis
Paassangdiens - Hessel van der Walt
Provinsie Mpumalanga
Datum Sondag, 14 Maart 2010
Tyd 17:00
Plek NG Kerk Secunda Goedehoop Gemeente
Beskrywing Almal word hartlik uitgenooi na ons Paassangdiens waar Hessel van der Walt ons gaan kom bekoor met sy "Simfonie van Lof".
Padaanwysings h/v Lategan en Stanfordstrate
Secunda
Kontakpersoon Marianne Burger
Kontaknommer 017 634 6351 / 082 463 1522
e-pos Adres burmar123@gmail.com
   
Gebeurtenis
Navvy Redd Konsert
Provinsie Gauteng
Datum Donderdag, 18 Maart 2010
Tyd 18h00 vir 18h30
Plek Boksburg Stadsaal
Beskrywing Laerskool Westwood bied 18 Maart 2010 'n konsert aan met Navvy Redd, R70 per persoon, Boksburg Stadsaal, Verversings sal verkoop word, kaartjies kan by skool gekoop word, Laerskool Westwood, Philps Weg, Beyers Park, Boskburg Noord 011 894 6639 of by die deur die aand van die konsert! Kom geniet die aand saam met Navvy Red en Laerskool Westwood
Padaanwysings Boksburg Stadsaal, Trichardt Straat, Boksburg
Kontakpersoon Laerskool Westwood
Kontaknommer 011 894 6639
e-pos Adres westwood@corpdial.co.za
   
Gebeurtenis
Reza de Wet se "Mirakel"
Provinsie Oos-Kaap
Datum 18 Maart 2010 tot 20 Maart 2010
Tyd 19:30
Plek PEMADS Kleinteater, Port Elizabeth
Beskrywing Port Elizabeth se gehore kan uitsien na ‘n essensiёle teaterervaring waarin die makabere, tragiese en komiese meesterlik verweef word met die eerste aanbieding van hierdie Groot Afrikaanse Drama in PE.
Mirakel handel oor ‘n brandarm, reisende toneelgeselskap wat na ‘n lang treinrit opeindig in ‘n vervalle kerk vir ‘n vertoning. Die tyd speel af in die 1930’s, kort na die Depressie. Danté du Pré (J.P. du Plessis) is die eksentrieke leier van die geselskap met Salomé (Jana Snyman), Antoine (Ignus Rademeyer), Abel ( George van Rooyen) en Lenie (Janke Swart) as sy eksentrieke akteurs. Die dorp lewer vir die geselskap ‘n onheilspellende verrassing op met die verskyning van Anna (Lynne Ruppersburg), ‘n bitter weduwee. Die regie word ook toepaslik behartig deur J.P. du Plessis. Mirakel herhinner aan die Mirakelspele van die Middeleeue, de Wet het ‘n deel van haar inspirasie vir die verhaal hiervandaan gekry.
Padaanwysings Belmont Terrace, Sentraal, Port Elizabeth
Kontakpersoon Rentia
Kontaknommer 083 270 4643
e-pos Adres jankeswart@yahoo.com
   
Gebeurtenis
Re-unie
Provinsie Noord-Kaap
Datum 18 Maart 2010 tot 20 Maart 2010
Tyd 10h00
Plek De Aar
Beskrywing Al die matrieks van 1960 en maats wat een of andertyd sedert sub A 1949 saam met ons in die klas was
Padaanwysings Per pad of trein of te voet sorg net dat jy daar gaan wees. Dit val saam met die skool se Karoo fees en gaan 'n fees op sy eie wees
Kontakpersoon Pieter Troskie
Kontaknommer 0798952612
e-pos Adres pieterht@vodamail.co.za
   
Gebeurtenis
Karoofees
Provinsie Noord-Kaap
Datum 18 Maart 2010 tot 20 Maart 2010
Tyd Die hele dag
Plek Hoërskool De Aar
Beskrywing REüniefees vir alle oudskoliere: 10, 20, 25, 30, 40, 50 en selfs 55 jaar terug. Enige ander oudskoliere welkom.
Padaanwysings Jupiterweg 1
De Aar
Kontakpersoon Hoërskool De Aar Olivier
Kontaknommer 053-6313691
e-pos Adres info@karoofees.org
   
Gebeurtenis
REUNIE
Provinsie Noord-Kaap
Datum 19 Maart 2010 tot 21 Maart 2010
Tyd Vrydag tot Sondag
Plek PRIESKA
Beskrywing Hoorskool Prieska vier die 50ste verjaardag van die skoolgebou. die reunie word gekombineer met 'n reuse fees! Kyk by highschoolprieska.com
Padaanwysings Prieska
Kontakpersoon Izak Scholtz
Kontaknommer 0832326478
e-pos Adres scholtzivn@gmail.com
   
Gebeurtenis
Hoerskool Wesvalia 1990 Matrieks
Provinsie Noordwes
Datum 19 Maart 2010 tot 22 Maart 2010
Tyd Heel naweek
Plek Klerksdorp Dam
Beskrywing Hoerskool Wesvalia 1990 Matrieks hou die naweek van 19 – 21 Maart 2010 by Klerksdorp Dam. Kontak Elnita de Lange (van Jaarsveld) by 083 458 9481 / elnita@finlegal.co.za of Niki Viljoen (van Zyl) by 013-744 1236 / 083 414 0797 of epos niki@hmassyn.co.za
Padaanwysings Klerksdorp Dam
Kontakpersoon Elnita de Lange
Kontaknommer 0834589481
e-pos Adres elnita@finlegal.co.za
   
Gebeurtenis
Laerskool Hartenbos Beesloop
Provinsie Wes-Kaap
Datum 19 Maart 2010 tot 20 Maart 2010
Tyd 08H00 tot laat
Plek Laerskool Hartenbos Sportvelde
Beskrywing Op 20 Maart 2010 gaan 'n Bees ('n koei gedoop Blommetjie) op die skool se rugbyveld wei.Net voor Blommetjie begin wei word die rugbyveld opgedeel in ewe groot blokke afhangend van hoeveel blokke verkoop is.Met 'n donasie van R10 kan jy die eienaar wees van een blok;indien jy R100 donasie gee (boekie met 10 kaartjies) sal jy tien blokke besit ens.Geen maksimum per persoon en kaartjies is genommer.Die blokke word dan op rekenaar aangebring met hul ko-oordinate.Goed,met dit gedoen begin Blommetjie wei tussen die vier grenslynne met die blokke binne.Al waarvoor nou gewag word is vir Blommetjie om haar nommer twee ;) te doen terwyl al die toeskouers haar luidkeels aanmoedig om so te doen.Wanneer dit gebeur word die ko-oordinate onmiddelik geneem op die presiese plek waar Blommetjie dit laat val het.As jy R10 donasie vir 'n blok gegee het en Blommetjie het dit op jou blok laat val is jy die gelukkige wenner van R20 000!!! en beste van alles is dat jy nie eers teenwoordig hoef te wees nie.'n Tweede prys van R5000 en derde prys van R2500 word bepaal deur twee valskermspringers wat enige plek in die afgebakende gebied land!
Hierdie inisiatief is die skool se Ouer en Onderwyser Vereniging se grootste en belangrikste fondsinsameling van die jaar.Gedurende die dag is daar aktiwiteite bv.suikerkaskenades(oud en jonk),GROOT springkastele en glybane,Expo,Stalletjies,Kosstalletjies,Biertuin,Portjiekos Kompetisie,te veel om op te noem!!Vrydag aand word Mnr en Mej Laerskool Hartenbos gekroon,'n skyn-aanval word deur die SAPD uitgevoer word wat sal sorg vir groot opwinding!!!Skakel my gerus vir kaartjies of enige navrae oor BEESLOOP 2010
Padaanwysings Laerskool Hartenbos
Kontakpersoon Johan Blignault
Kontaknommer 0832307023
e-pos Adres jblignault@telkomsa.net
   
Gebeurtenis
Ladies First: Konsert ten bate van Die Darling Trust
Provinsie Wes-Kaap
Datum Vrydag, 19 Maart 2010
Tyd 19h00
Plek Evita se Perron
Beskrywing Chantal Stanfield hou konsert ten bate van die Darling Trust. Gewilde nommers deur Suid Afrikaanse sangeresse is op die spyskaart.
Padaanwysings Arcadiastraat, Darling
Kontakpersoon Beryl
Kontaknommer 0224923930
e-pos Adres bookings@evita.co.za
   
Gebeurtenis
Hartsmeander Toerisme Roete Bekendstelling
Provinsie Noordwes
Datum Vrydag, 19 Maart 2010
Tyd 17H00 vir17H30
Plek Sannieshof
Beskrywing Die Hartsmeander Toerisme Roete word tydens n glansgeleentheid bekendgestel.Die Ses Snare groep gaan n volle vertoning lewer.Bekende eregaste soos Zach du Plessis,Frik du Preez,Richard Bands,Hannon Bothma,Julius Swart,Oudregter Willie Hartzenberg,Carien Visser,Mabet van Wyk,Hezekiel Sepeng,Shadrak Hoff,Burger Cillie en Dries Vorster word vereer met die Soetdoring Toekennings.Bettie Cilliers Barnard word in absentia vereer.Al die bekenders wat vereer word is kinders van Noordwes.
Padaanwysings Geleentheid word aangebied in Sannieshof Hotel,Spoorstr wat ook die hoofstraat is en op die N14 hoofroete is.Drag formeel en kaartjies moet vooraf aangekoop word.
Kontakpersoon Hartsmeander toerisme Marina Otto
Kontaknommer 0186830557
e-pos Adres tourism@hartsmeander.co.za
   
Gebeurtenis
KOSTER SKOOL REUNIE
Provinsie Noordwes
Datum 19 Maart 2010 tot 20 Maart 2010
Tyd 17h00
Plek Koster Skool Terrein
Beskrywing Koster Gekombineerde Skool hou hul 95ste reunie van Koster Laerskool en 50ste reunie vir Koster Hoerskool vir alle oudleerlinge, onderwysers en ouers. Vir meer inligting skakel Paula Claassens by (014) 5432013 of besoek ons webwerf op kosterskool.co.za
Padaanwysings N4 Rustenburg na Swartruggens, neem R52 na Koster. Van Magaliesburg neem R509 tot op Koster
Kontakpersoon Christine van Wyk
Kontaknommer 0842502004
e-pos Adres vanwykchristine@gmail.com
   
Gebeurtenis
Dopper Skietdag
Provinsie Noord-Kaap
Datum 19 Maart 2010 tot 20 Maart 2010
Tyd Vr. 17:30 vir 18:00; Sat. 07:30 vir 08:00
Plek SAJWV Steenboktak, Lime Acres
Beskrywing Gereformeerde Kerk Danielskuil & Delportshoop
Skietkompetisie:
Handwapen (30 Rondtes)
Koste: Ope - R80, Vr/Jnr - R50, Senterslag (17 Rondtes)
Koste: Ope - R250,
Randslag (9 Rondtes)
Koste: Ope - R150, Vr/Jnr - R100.
Pryse is jagpakkette en wild te waarde van +/- R15000
Padaanwysings Kontank Pierre Cilliers vir padaanwysings
Kontakpersoon Pierre Cilliers
Kontaknommer 0726235735
e-pos Adres pierrecilliers@gmail.com
   
Gebeurtenis
Laerskool Rietbron Eeufees
Provinsie Oos-Kaap
Datum 19 Maart 2010 tot 21 Maart 2010
Tyd Die hele naweek
Plek Rietbron
Beskrywing Ons hou eeufees saammet ons jaarlikse sportnaweek. Dit begin al Donderdagaand en hou aan tot Sondag wanneer ons afsluit met 'n erediens in die kerk. Die oud-skoliere (tot die veterane) gaan Touch Rugby speel. Elke aand is daar 'n lekker saam kuier, dans en veiling.
Padaanwysings Rietbron is in die GROOT VLAK tussen Beaufort-Wes en Willowmore, daar waar die SPRINGBOK op die kerktoring pryk!!
Kontakpersoon Lizelle Murray
Kontaknommer 084 811 2004 / 044 934 1139
e-pos Adres info@blydefontein.co.za
   
Gebeurtenis
Hoërskool Zwaanswyk 1970 Matrieks reünie
Provinsie Wes-Kaap
Datum 19 Maart 2010 tot 21 Maart 2010
Tyd Vrydag, 19 Maart 19:00
Plek Kaapstad
Beskrywing Die matrieks van Hoërskool Zwaanswyk hou vanaf 19 Maart 2010 tot 21 Maart 2010 Reünie.
Padaanwysings Na Krugmans Grill by V & A Waterfront
Kontakpersoon Elbe Swart
Kontaknommer 0829011299
e-pos Adres eswart@fontainebleau.co.za
   
Gebeurtenis
Wellington Oesfees 2010
Provinsie Wes-Kaap
Datum 20 Maart 2010 tot 22 Maart 2010
Tyd 10:00 - 18:00
Plek Bosman Family Vineyards Wellington
Beskrywing Kom vier saam met ons die wonderlike geleentheid van druiwe oes met fantastiese wyn uit ons innoverende boetiek kelder. Daar is gourmet happies en uitstekende vermaak wat almal sal byval. Mammas jul kan maar ook jul skoene uitskop want hier is 'n kinderaktiwiteitshoekie sowel as perde ritte wat die kleinspan gelukkig sal hou.
Kom bly die langnaweek in die skilderagtige Bolandse dorpie en ervaar die samesyn van 'n 9 geslagte familie wynplaas!
Padaanwysings
Neem die pad na Bainskloof vanuit Kerkstraat in Wellington. Na Bovlei wynkelder draai links in Hillroad. Volg pad tot by stop, draai links en ongeveer 1.5km op regterkant is Lelienfontein Landgoed. Dan weet jy nou is jy by die mooiste en lekkerste wynkelder in die land!
Kontakpersoon carmen botha
Kontaknommer 0218733170
e-pos Adres info@bosmanwines.com
   
Gebeurtenis
Ladies First: Konsert ten bate van Die Darling Trust
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 20 Maart 2010
Tyd 19h00
Plek Evita se Perron
Beskrywing Chantal Stanfield hou konsert ten bate van die Darling Trust. Gewilde nommers van Suid Afrikaanse sangeresse is op die spyskaart.
Padaanwysings Arcadiastraat, Darling
Kontakpersoon Beryl
Kontaknommer 0224923930
e-pos Adres bookings@evita.co.za
   
Gebeurtenis
Lucas Meyer Skool 1982 std 5 reunie
Provinsie KwaZulu-Natal
Datum Saterdag, 20 Maart 2010
Tyd 16:00
Plek Vryheid
Beskrywing 'n Reunie word beplan gedurende Maart 2010 vir die 1982 std 5 groep van Lucas Meyer Skool, Vryheid. Sal bly wees as alle oud leerlinge my kan kontak aangesien ons besig is met die opstel van 'n data basis.
Padaanwysings Oosstraat, Vryheid
Kontakpersoon Annelia Dyer
Kontaknommer 0828874406
e-pos Adres annelia@amandel.co.za
   
Gebeurtenis
Groot Gat Kunstefees
Provinsie Gauteng
Datum 20 Maart 2010 tot 22 Maart 2010
Tyd Heeldag
Plek Cullinan
Beskrywing Kom deel in 'n heerlike fees. Groot straatmarkte, fietswedren, 4x4 kompetisie, stap, kindervermaak en speelterreine, verhoogproduksies. Musiekvertonings: Saterdag (Flip 'n coin, Elisma Theron, Izak Davel, Amor Vittone ea.), Sondag (Gospel en country met oa. Vertikaal, Ronel Erasmus, Lance James, Clive Bruce, Bobby Angel ea. , Maandag (Rock fees met oa. Glaskas, Klopjag, Straatligkinders ea.)
Padaanwysings Besoek www.grootgatfees.co.za
Kontakpersoon Etienne Rossouw
Kontaknommer 0127341019
e-pos Adres 0832526470@mtnloaded.co.za
   
Gebeurtenis
3 Cellar Fusion
Provinsie Wes-Kaap
Datum Sondag, 21 Maart 2010
Tyd Hekke open 16:00
Plek Kleinevalleij, Bain's Kloof pass, Wellington
Beskrywing 'n Opelug musiek vertoning met 'n kombinasie van klassieke en blues musiek word aangebied as deel van die Wellington Oesfees 2010. Optredes deur Camerata Tinta Barocca met violis Piet de Beer en The Albert Frost Band. Toegangs fooi is R190 per persoon en sluit 'n piekniek ete en wynglas in. Kaartjies beskikbaar by www.webtickets.co.za.
Padaanwysings Vanaf N1 neem die R44 (Klapmuts) afrit. Draai links na Wellington. Hou reguit aan oor die 4-rigting stop (Paarl, Stellenbosch, Malmesbury, Wellington) tot by 'n T-aansluiting. Draai links by die robot, en weer regs by die volgende robot. Ry reguit aan tot by Bain's Kloof pas - Kleinevalleij is aan die linkerkant.
Kontakpersoon Ebeth Badenhorst
Kontaknommer 0218731582
e-pos Adres sales@wamakers.co.za
   
Gebeurtenis
Konsert Jannie Moolman & Annake de Villiers
Provinsie Vrystaat
Datum Dinsdag, 23 Maart 2010
Tyd 19:00
Plek NG Kerk Pellissier Ouditorium, Bloemfontein
Beskrywing Die Vrystaat Vroue Landbou-unie is vanjaar 80 en bied o.a. 'n konsert met Jannie Moolman & Annake de Villiers aan op Dinsdag, 23 Maart 2010
Padaanwysings Vlakfonteinlaan, Pellissier
Kontakpersoon Santie Vermeulen
Kontaknommer 051 522 8084
e-pos Adres vvlu@oasisnet.co.za
   
Gebeurtenis
Reunie
Provinsie Gauteng
Datum 26 Maart 2010 tot 28 Maart 2010
Tyd 14h00
Plek Hartbeespoortdam
Beskrywing 40-jaar reunie van die 1970 matrieks van Hoerskool DF Malan in Crosby
Padaanwysings By navraag
Kontakpersoon Annette Struwig
Kontaknommer 0836546343
e-pos Adres bahamamama@mweb.co.za
   
Gebeurtenis
Re-unie
Provinsie Wes-Kaap
Datum 26 Maart 2010 tot 28 Maart 2010
Tyd 19h00
Plek Parow
Beskrywing 50ste re-unie van 1960 klas van Hoerskool JJ du Preez
Padaanwysings Sal later voltooi word
Kontakpersoon Butch Cassidy
Kontaknommer 0213964878
e-pos Adres butch@cassidybj.co.za
   
Gebeurtenis
40-jaar Reunie
Provinsie Noordwes
Datum 26 Maart 2010 tot 28 Maart 2010
Tyd Hele naweek
Plek Hartbeespoort Dam
Beskrywing Die 1970 matrieks van die Hoerskool DF Malan in Crosby hou hulle 40-jaar reunie.

Ons gaan 'n oord bespreek waar diegene wat van ver kom, ge-akkomodeer kan word.

Skakel asb. so gou moontlik vir Annette de Jager, 0836546343, of e-pos haar by : bahamamama@mweb.co.za
Padaanwysings Sal op navraag bekend gemaak word.
Kontakpersoon Annette Struwig (nee de Jager)
Kontaknommer 0836546343
e-pos Adres bahamamama@mweb.co.za
   
Gebeurtenis
Golfdag ten bate van Connie Mulder Sentrum
Provinsie Gauteng
Datum Vrydag, 26 Maart 2010
Tyd 10:00
Plek Seasons Eco-golf Estate Brits
Beskrywing R2000 per 4bal, sluit 2 karretjies, aandete en prysuitdeling in
Shotgun - 11:00
R500 om puitjie te borg om jou besigheid se banier op te sit
Padaanwysings Seasons eco-golf Estate Brits
Kontakpersoon Suzette de Beer
Kontaknommer 0846024310
e-pos Adres suzette@connie.co.za
   
Gebeurtenis
Reunie 1960 'Ons Huis' Vrede
Provinsie Gauteng
Datum 26 Maart 2010 tot 30 Maart 2010
Tyd Nie bekend
Plek Pretoria
Beskrywing Soek na Wilhelmien (gebore) Enslin vir die volgende reunie van die 1960 vriendinne van 'Ons Huis' meisieskoshuis.
Sy was een van 'n tweeling en het verpleeg/suster by die Standertonse Hospitaal. Indien iemand weet waar sy haar bevind kontak asb.vir Helena Bergh by 0834989388
Padaanwysings Sal later verskaf
Kontakpersoon Susan Prinsloo
Kontaknommer 0834989388
e-pos Adres rinkvk@gmail.com
   
Gebeurtenis
Konsert ten bate van Die Darling Trust
Provinsie Wes-Kaap
Datum Saterdag, 27 Maart 2010
Tyd 19h00
Plek Evita se Perron
Beskrywing Fluitis Owen Britz en pianis Pieter van Zyl tree op ten bate van die Darling Trust. Die program sluit in werke van Bach, Widor, Messiaen en Enescu .
Padaanwysings Arcadiastraat, Darling
Kontakpersoon Beryl
Kontaknommer 0224923930
e-pos Adres bookings@evita.co.za
   
Gebeurtenis
KERMIS - 27 MAART 2010 - NG KERK PORT SHEPSTONE
Provinsie KwaZulu-Natal
Datum Saterdag, 27 Maart 2010
Tyd 8H00
Plek ST MICHAELS STRAND
Beskrywing Saterdag die 27ste Maart 2010 om 8h00 hou die NG Kerk, Port Shepstone hulle jaarlikse kermis by die St Michaels Strand tot omtrent 16h30.

Die volgende stalletjies :
Kerrie en Rys
Potjiekos
Braai pakkies met slaai
Hamburgers
Vetkoek en maalvlleis
Boerewors rolletjies
Sosaties
Pannekoek
Tee, koffie en koek
Koek tafels
Poeding tafels
Naaldwerk en breiwerk
Plante
Plaas kombuis met ingemaak, brode, groente en vrugte
Vars vleis, - skaap, sosaties, boereword en ander vleis sal te koop wees.
Wit olifant stalletjie
spring kasteel vir die kinders asook ander speeletjies
Wyn en meubel veiling
Padaanwysings Op St Micheals strand
Kontakpersoon Christa Meyer
Kontaknommer 0825787247
e-pos Adres hibberdene@collierskzn.co.za
   
Gebeurtenis
Digsange: Afrikaanse Stemfees
Provinsie Gauteng
Datum Sondag, 28 Maart 2010
Tyd Sondag, 28 Maart 14:30
Plek Groenkloof Ouditorium, UP Groenkloof Kampus
Beskrywing Fees van Afrikaanse musiek en verse, met ondermee Mimi Coertse, Steve Hofmeyr, Nataniël, Jannie Moolman, Carel Trichardt, Petru Wessels, Henning Pieterse en nog vele meer. Besoek www.hap.co.za vir meer inligting. Bespreek by Computicket. Navrae Charl Pretorius 076 842 9212
Ten bate van die Mimi Coertse Museum van Afrikaans en hAp Afrikaanse Letterkundige Biblioteek. Capital Park Pretoria
Padaanwysings Groenkloof Ouditorium, UP Groenkloof Kampus, Pretoria
Kontakpersoon charl pretorius
Kontaknommer 076 842 9212
e-pos Adres info@hap.co.za
   
   
Bepalings en Voorwaardes  

 

 



 

 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

RSG Dokumentęr
Donderdag, 11 Maart
21:00-22:00
KASTEEL DE GOEDE HOOP deur Chris Swanepoel.
Die Kasteel in Kaapstad is die oudste gebou in Suid-Afrika wat vandag nog ten volle in gebruik is. Luister na 'n dokumentêre program oor die geskiedenis en huidige gebruik van hierdie statige ou gebou wat in die 1980's onder die bekwame leiding van die argitekspaar, Gawie en Gwen Fagan, omvattend gerestoureer is.


Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
17:05-19:00
Regstreekse kommentaar oor die wedstryd tussen die Bulls en die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria.


Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
19:10-19:50
Regstreekse kommentaar oor die eerste helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.


Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
20:05-21:00
Regstreekse kommentaar oor die tweede helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 14 Maart
11:30-12:00
Is dit waar is dat die naam Akasia vir die Afrika-spesies afgeskaf gaan word?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 14 Maart
14:15-14:30
Erica Laspe en Cindy-Wigget Barnard vertel van ‘n unieke uitreikprogram waar gestremdes in die landelike gebiede van rolstoele voorsien word.


RSG Dokumentęr
Donderdag, 18 Maart
21:00-22:00
BOORGATE EN BOEREMUSIEK deur Mariska Spoormaker.
Neem 'n boer, 'n blond, 'n ou stamper-boormasjien en 'n pensklavier en dan... dan het jy 'n wenresep vir die beste Boeremusiek.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 21 Maart
11:30-12:00
Hoe leer vinke nes bou en waarom trek die wyfies soms ’n nes uitmekaar?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 21 Maart
14:15-14:30
Jenny Hendry vertel van die dienste wat die Wes-Kaapse Rehabilitasiesentrum lewer.


RSG Dokumentęr
Donderdag, 25 Maart
21:00-22:00
WAT AS ...? deur Margot Luyt.
Die lewe van die fisiekgestremde is vir baie mense bloot 'n jammerlike liggaam wat hulp nodig het. Die realiteit is egter dat daar binne in daardie liggaam 'n gewone mens is.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 28 Maart
11:30-12:00
Hoekom is selonsrose giftig vir werweldiere, maar nie vir slakke nie?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 28 Maart
14:15-14:30
Wat is die werklike impak van depressie op die mens en sy omgewing?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 4 April
14:15-14:30
Fanie du Toit gesels met Riaan Naude, ’n sanger van Bloemfontein.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 11 April
14:15-14:30
Druksere is 'n minder aantreklike onderwerp, maar van uiterste belang in die gesondheidstoestand van diegene wat dit moet hanteer. Fanie du Toit se gas dr. Ernst Scriba van die Wes-Kaapse Rehabilitasie Sentrum.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 18 April
14:15-14:30
RSG het hom daartoe verbind om deur middel van die progam Leefwêreld van die Gestremde, gestremdes en nie-gestremdes nader aan mekaar te bring. Vandeesweek val die klem op die werksaamhede van Reinhardt’s Place, ‘n tehuis vir intellektueel gestremdes in KwaZulu-Natal.