TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
 
Nou op die Lug
Loslip
14:00-14:45
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Watter medium gebruik jy die meeste om op die hoogte te bly van die nuus van die dag?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

   Resepte  
Hier kan jy die resepte kry wat op RSG se verskillende programme uitgesaai is. Klik op die program se naam om 'n lys resepte vir daardie program te sien.
(RSG aanvaar geen verantwoordelikheid vir flops, aangebrande potte, vreemde reuke, chemiese reaksies, maagkrampe of derglike klagtes as jy hierdie resepte gebruik nie!!)
 


O
Oggend op RSG (79)
Ommie Tafel (2)


P
Poen en Toekie (6)


T
Tjailatyd (458)

 


 

 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
17:05-19:00
Regstreekse kommentaar oor die wedstryd tussen die Bulls en die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria.


Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
19:10-19:50
Regstreekse kommentaar oor die eerste helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.


Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
20:05-21:00
Regstreekse kommentaar oor die tweede helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 14 Maart
11:30-12:00
Is dit waar is dat die naam Akasia vir die Afrika-spesies afgeskaf gaan word?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 14 Maart
14:15-14:30
Erica Laspe en Cindy-Wigget Barnard vertel van ‘n unieke uitreikprogram waar gestremdes in die landelike gebiede van rolstoele voorsien word.


RSG Dokumentęr
Donderdag, 18 Maart
21:00-22:00
BOORGATE EN BOEREMUSIEK deur Mariska Spoormaker.
Neem 'n boer, 'n blond, 'n ou stamper-boormasjien en 'n pensklavier en dan... dan het jy 'n wenresep vir die beste Boeremusiek.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 21 Maart
11:30-12:00
Hoe leer vinke nes bou en waarom trek die wyfies soms ’n nes uitmekaar?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 21 Maart
14:15-14:30
Jenny Hendry vertel van die dienste wat die Wes-Kaapse Rehabilitasiesentrum lewer.


RSG Dokumentęr
Donderdag, 25 Maart
21:00-22:00
WAT AS ...? deur Margot Luyt.
Die lewe van die fisiekgestremde is vir baie mense bloot 'n jammerlike liggaam wat hulp nodig het. Die realiteit is egter dat daar binne in daardie liggaam 'n gewone mens is.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 28 Maart
11:30-12:00
Hoekom is selonsrose giftig vir werweldiere, maar nie vir slakke nie?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 28 Maart
14:15-14:30
Wat is die werklike impak van depressie op die mens en sy omgewing?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 4 April
14:15-14:30
Fanie du Toit gesels met Riaan Naude, ’n sanger van Bloemfontein.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 11 April
14:15-14:30
Druksere is 'n minder aantreklike onderwerp, maar van uiterste belang in die gesondheidstoestand van diegene wat dit moet hanteer. Fanie du Toit se gas dr. Ernst Scriba van die Wes-Kaapse Rehabilitasie Sentrum.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 18 April
14:15-14:30
RSG het hom daartoe verbind om deur middel van die progam Leefwêreld van die Gestremde, gestremdes en nie-gestremdes nader aan mekaar te bring. Vandeesweek val die klem op die werksaamhede van Reinhardt’s Place, ‘n tehuis vir intellektueel gestremdes in KwaZulu-Natal.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 25 April
14:15-14:30
Wat is die impak van beroerte op die mens en sy/haar omgewing?