Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre en planete: ‘n Tipiese nag in SALT se beheerkamer

Sterre en planete: 'n Tipiese nag in SALT se beheerkamer

Kategorie: Sterre en Planete2026-05-24

Hoekom word ontdekkings van nuwe eksoplanete nie meer met aardgebonde teleskope gedoen nie? Hoe verloop ’n tipiese nag in die beheerkamer van die SALT-teleskoop? Wat is die mees dramatiese observasies wat gereeld met SALT gedoen word?