Potgooi
Sorteer volgens:
Vertoon:
Soek...
Aandgedagte 7 November 2026
Kategorie: Aandgedagte2026-11-07
Pastoor Jan Oosthuizen van Harverster Cederberg-gemeente op Clanwilliam.
Kiskenades - Episode 239
Kategorie: Kiskenades2026-11-07
Die speelgoed is baie besig. Juffrou Veertjie Volstruis het besluit dat die speelgoedkis skoongemaak moet word. Almal werk baie hard, maar party is meer in die pad as iets anders.
Sporttrivia: Beroemdes en berugtes
Kategorie: RSG Sport2026-11-07
Heinrich Schulze kyk na ‘n rugbyspanfoto uit 1932, waarin vind meer uit van die stories van die beroemdes en berugtes wat in die span was.
RSG Landbou: Landbou-akwakultuur
Kategorie: RSG Landbou2026-11-07
7 November 2026: Hierdie is ‘n storie oor films, gevinde diere, en hoe die wêreld onder water deurgaans aanpas. Jy kan glo dat feite gereeld fiksie troef in die ekonomie van verbasing. Wat plaaslike seelewe betref, is die merkbare verandering in haaigedrag ook iets wat ons ondersoek. Ferdie Endemann is ‘n voorligter in landbou-akwakultuur.
Vroegoggendgedagte 7 November 2026
Kategorie: Vroegoggendgedagte2026-11-07
Pastoor Jan Oosthuizen van Harverster Cederberg-gemeente op Clanwilliam.
Kompas: Beroepe in die landboubedryf
Kategorie: Kompas2026-11-06
6 November 2026: Barrie Ferreira vind uit wat dit behels om ‘n landbouberoep te volg in die pakhuisbedryf, kwaliteitsbestuur en wildsbestuur.
Aandgedagte 6 November 2026
Kategorie: Aandgedagte2026-11-06
Pastoor Jan Oosthuizen van Harverster Cederberg-gemeente op Clanwilliam.
JSE afgetrek deur tegnologieaandele in VSA
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-06
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
Finansiële beplanning ná dood van gade: Berei jou lewensmaat voor
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-06
Carina van Rooyen – welvaartbestuurder , PSG Wealth Pretoria-Oos
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 06 November 2026
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-06
Tinus de Jager – Moneyweb
Tegnologiereuse tuimel terwyl vrese oor KI-infrastruktuur toeneem
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-06
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence
Kenners antwoord luisteraarsvrae 6 November 2026
Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-11-06
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal
Brandpunt: Stembriewe wat Douglas in vernietig is, sal nie getel word nie
Kategorie: Brandpunt2026-11-06
6 November 2026: Die stembriewe wat deur ‘n politieke leier en sy ondersteuners by ‘n stemlokaal in Douglas in die Noord-Kaapse vernietig is, sal nie getel word nie. Die OVK sê die dorp sal nou moontlik aan ‘n tussenverkiesing moet deelneem. Die regering wil Suid-Afrika se toegelate alkoholvlak vir motoriste na nul verlaag, maar regskenners […]
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 37
Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-11-06
Klara ontmoet ‘n oudvriendin van Xander, die ekstroverte en eksentrieke losbol, Sybil, en besef dat sy Xander onderskat het en eintlik nie behoorlik ken nie… veral wanneer sy vriendin se tong losraak.
Tanya O’Connor se menopouse-boek
Kategorie: Driesestig2026-11-06
Menopouse het haar met ‘n knal getref. Sy was soos ‘n ontploffing wat wag om te gebeur. Toe besluit die Gordonbaaise kunstenaar, Tanya O’Connor, om ’n boek te skryf soos sy praat, kompleet met ‘n drieletter swetswoord as deel van die titel. Tydens die skryf daarvan het sy gou besef sy sal ‘n brug moet […]
360 Speseryroete: Anyswortel
Kategorie: Driesestig2026-11-06
Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor anyswortel, wat ook boklamvinkel genoem word.
Oor 600 aapstawe by die Bloukransbrug
Kategorie: Driesestig2026-11-06
Thomas van Tonder vertel vir Martelize Brink van sy aanslag op 600 aapstawe oor 280 m by die Bloukransbrug, 216 meter bo die grond.
Pynappel-op-pizza-probleme
Kategorie: Driesestig2026-11-06
‘n Italiaanse sjef in Australië is sy werk kwyt omdat hy geweier het om pizza met pynappel daarop te maak. Vir hom is dit ‘n belediging vir sy kultuur.
Spektrum: Koalisiepolitiek kry nuwe momentum
Kategorie: Spektrum2026-11-06
6 November 2026: Koalisiepolitiek kry nuwe momentum namate die ANC steun verloor. Suid-Afrika se verkiesingsuitslae is onder die vergrootglas van internasionale kredietgraderingsagentskappe. Graan SA se dringende interdikaansoek teen die JSE word vandag aangehoor.
1-20 van 67328 potgooisnitte(s)



















