14 Nuwe Afrikaanse stories wag in RSG se radiodramaseisoen
RSG se nuwe radiodramaseisoen skop vanaand af met nie minder nie as 14 Afrikaanse stories, wat wissel van familiegeheime en verlies tot humor, spanning en selfs kunsmatige intelligensie. Daar is bekende skrywers, bekende stemme én nuwe talent. Elke Donderdagaand wag daar ’n nuwe drama, en vanjaar is daar ook ’n paar besondere uitsendings soos Kanna … Continue reading 14 Nuwe Afrikaanse stories wag in RSG se radiodramaseisoen
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed