1,5 miljard liter drinkwater gaan elke dag in Gauteng verlore!

Sowat 1,5 miljard liter skoon drinkwater gaan elke dag in Gauteng verlore. Die Suid-Afrikaanse Mensregtekommissie (MRK) het pas ‘n verslag oor die stand van die lewering van drinkwater in Gauteng bekendgestel. Honderde duisende mense regoor Gauteng, wat metro’s soos Johannesburg, Tshwane, Ekhuruleni en munisipaliteite soos Mogale en in die Vaaldriehoek insluit, sit daagliks en dikwels … Continue reading 1,5 miljard liter drinkwater gaan elke dag in Gauteng verlore!