Alkoholmisbruik raak selde net een persoon. Dikwels dra hele families die emosionele gewig daarvan, stilweg, agter toe deure. Ons praat met iemand wat eerstehands ervaar het hoe diep die impak kan wees, maar ook hoe hoop en ondersteuning jou kan help om weer asem te haal. Margaret Damon is al 35 jaar deel van Alkoholiste … Continue reading Die impak van alkoholisme
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed