Gesondheid: Krio-ablasie vries kankerselle dood
14 Oktober 2026: Het jy geweet spesifieke kankergewasse in die niere, lewer, longe en selfs skeletbene kan sonder chirurgie met krio-ablasie weggevries word. Deur ‘n naald in die gewas te druk, en die voorpunt te vries, kan die kankerselle doodgevries word. Watter pasiënte kan met dié nie-ingrypende metode behandel word? Mari Hudson praat met ‘n … Continue reading Gesondheid: Krio-ablasie vries kankerselle dood
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed