Kernooreenkoms tussen Saoedi & VSA nét vreedsaam?

Die oliereus in die Midde-Ooste, Saoedi-Arabië, en die wêreld se grootste supermoondheid, Amerika, het volgens berigte ‘n geskiedkundige ooreenkoms bereik oor kernenergie. Kort ná die ooreenkoms bekend geword het, het die Amerikaanse president, Donald Trump, egter op sosiale media gesê die ooreenkoms is onderhewig daaraan dat Saoedi-Arabië die Abraham-akkoord onderteken, en daardeur Israel as ‘n … Continue reading Kernooreenkoms tussen Saoedi & VSA nét vreedsaam?