PLEKTRUM deur Esté de Klerk

‘n Plektrum is ‘n klein stukkie gereedskap wat gebruik word om snaarinstrumente mee te tokkel. Vir die Suid-Afrikaanse kitaargenie, musiekvervaardiger en komponis, Mauritz Lotz, is ‘n plektrum deel van sy persoonlike arsenaal, en versinnebeeld dit dat iets klein – ook in die lewe – ‘n groot verskil kan maak. In dié musikale reis, maak Mauritz … Continue reading PLEKTRUM deur Esté de Klerk