RSG Bekbasaar: Dieremaniere – Toffee, getraumatiseerde kinders se redder
S3E5: Kan ‘n hond ‘n kind help om erge trauma te verwerk? Elsje van Jaarsveld gesels met maatskaplike werker Edith Kriel van die Jelly Beanz-praktyk. Edith gebruik haar Golden Retriever, Toffee, as ‘n gelisensieerde terapiehond om kinders te help wat vreesaanjaende traumatiese gebeurtenisse beleef het. Waar grootmense dikwels wantroue by hierdie kinders ontlok, bring Toffee … Continue reading RSG Bekbasaar: Dieremaniere – Toffee, getraumatiseerde kinders se redder
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed