3 November 2026: Volgens weerkenner Johan van den Berg moet grondeienaars in sowel die winter- as somerreënvalgebiede die volgende paar maande op hulle hoede wees vir brande. RSG Landbou het onlangs met Tiaan Pool van die Nelson Mandela Universiteit oor brande gesels. Watter rol speel klimaatsverandering en El Niño daarin, en is Suid-Afrika voorbereid? ’n … Continue reading RSG Landbou: Brande
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed