RSG Landbou: Veilige gebruik van bek-en-klouseer-entstof
1 Oktober 2026: Kuddeveearts dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk werk saam met veeartse, boere en produsente-organisasies om die veilige gebruik van bek-en-klouseer-entstof in kommersiĆ«le melk- en vleisbeeskuddes te evalueer. Voerkrale en selfs kommunale kuddes is by die gestruktureerde veldmoniteringsprogram ingesluit. Hy vetrel van hulle waarnemings. Ons hoor ook wat Chris Derksen oor hierdie week … Continue reading RSG Landbou: Veilige gebruik van bek-en-klouseer-entstof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed