RSG Landbou: Wat is die beginsels van ‘n goeie familieboerdery?
17 Junie 2026: Wat is die beginsels van ‘n goeie familieboerdery? Dit was een van die onderwerpe wat by die onlangse Bergrivier Besproeiing-boeredag bespreek is. Ons luister ook na Hendri Truter en die suksesverhaal van Deli-Co, ‘n vleis- en graan-familiebesigheid in Riebeeck Kasteel. Die emosionele impak van bek-en-klouseer op produsente en hulle families is enorm. … Continue reading RSG Landbou: Wat is die beginsels van ‘n goeie familieboerdery?
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed