Voedselveiligheid: Etikette – Vervaldatums, bestanddele en allergene (Deel 2)

Wanneer jy kos koop, kyk jy waarskynlik eerste na die prys, dalk na die voedingswaarde, of sommer net na die prentjie op die verpakking. Maar daardie etiket bevat belangrike inligting wat jou kan help om kos veiliger te hanteer, beter keuses te maak en onnodige vermorsing te voorkom. Ons praat met Annelien Pienaar, ‘n voedselwetenskapdosent … Continue reading Voedselveiligheid: Etikette – Vervaldatums, bestanddele en allergene (Deel 2)