Voedselveiligheid: Temperature waar bakterieë floreer
Daar is ’n onsigbare wêreld rondom ons, wat ’n groot invloed op ons kos het – bakterieë. Hoewel ons dit nie kan sien nie, kan temperatuur bepaal of hulle vermeerder of onder beheer bly. Ons praat met Annelien Pienaar, ‘n voedselveiligheidskenner, skrywer en voedselveiligheidskonsultant, oor die gevaarsones waar bakterieë vinnig kan groei. Van ’n kosblik … Continue reading Voedselveiligheid: Temperature waar bakterieë floreer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed