Voedselveiligheid: Vleisveiligheid
Vleis, hoender en vis is deel van baie Suid-Afrikaanse huise se daaglikse etes, maar dit is ook kossoorte wat ekstra versigtig hanteer moet word. Ons praat met Annelien Pienaar, ‘n voedselveiligheidskenner, skrywer en voedselveiligheidskonsultant, oor hoe om hierdie produkte veilig te koop, bêre, voorberei en gaar te maak. Die manier waarop jy vleis hanteer voordat … Continue reading Voedselveiligheid: Vleisveiligheid
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed