{"id":172039,"date":"2026-11-03T06:00:02","date_gmt":"2026-11-03T04:00:02","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=competitions&#038;p=172039"},"modified":"2026-10-31T12:38:29","modified_gmt":"2026-10-31T10:38:29","slug":"wen-r10-000-in-rsg-en-attooh-se-rugbyraai","status":"publish","type":"competitions","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/competitions\/wen-r10-000-in-rsg-en-attooh-se-rugbyraai\/","title":{"rendered":"Wen R10 000 in RSG en attooh! se Rugbyraai"},"content":{"rendered":"<p>Raai die Bokke se punte reg in hulle wedstryd teen Itali\u00eb op Saterdag 7 November 2026, en staan &#8216;n kans om R10 000 te wen!<\/p>\n","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"title":"Wen R10 000 in RSG en attooh! se Rugbyraai","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/Rugbyraai.png","synopsis":"","competition-details":"<p>Die Springbokke is terug op die veld, en RSG se Rugbyraai is terug met \u2019n kontantprys wat jou hart vinniger sal laat klop as die laaste vyf minute van \u2019n toetswedstryd! Daar is R10 000 op die spel, danksy Attooh Finansi\u00eble Dienste.<\/p>\n<p>Al wat jy hoef te doen, is om die die Springbokke se aantal punte teen Itali\u00eb korrek te voorspel. Voorspel die aantal punte reg, en R10 000 kan joune wees!<\/p>\n<p>Om in te skryf, stuur \u2018n SMS na 45889:<\/p>\n<ul>\n<li>Tik die sleutelwoord \u201cBOKKE\u201d,<\/li>\n<li>Laat \u2018n spasie en tik dan slegs die <strong>aantal punte <\/strong>wat jy dink die Springbokke teen Itali\u00eb sal aanteken, met ander woorde hoeveel punte sal die Bokke op die telbord h\u00ea.<\/li>\n<li>Laat weer \u2018n spasie en voltooi jou inskrywing met jou naam en van.<\/li>\n<li>Elke SMS kos R1.50.<\/li>\n<li>Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die kompetisie sluit om 12:40, 'n uur voor die afskop op Saterdag 7 November 2026.<\/p>\n<p><em><strong>Bepalings en voorwaardes geld.<\/strong><\/em><\/p>\n<p><strong>Meer oor attooh!<br \/>\n<\/strong>By attooh! glo ons dat finansi\u00eble sukses vir almal is. Ons droom is eenvoudig: om gewone mense miljoen\u00ears te maak, en miljoen\u00ears finansieel onafhanklik. Finansi\u00eble vryheid begin by wat jy met jou geld doen. Ons help individue en gesinne met finansi\u00eble beplanning, beleggings, aftreebeplanning en versekering sodat jy vandag beter besluite kan neem. attooh! Waar drome doelwitte word, en doelwitte 'n werklikheid. <em>attooh! is \u2019n gemagtigde finansi\u00eble diensverskaffer. <\/em><em>FSP-nommer 32189.\u00a0<\/em>Besoek attooh! by <a href=\"https:\/\/attooh.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/attooh.co.za\/<\/a><\/p>\n","start-date":"2026-11-03T06:00","end-date":"2026-11-07T12:40","additional-media":[],"additional-content":"","terms-and-conditions-link":"","is-closed":"1","highlight":"false","featured":"false"},"class_list":["post-172039","competitions","type-competitions","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/competitions\/172039","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/competitions"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/competitions"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=172039"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/competitions\/172039\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":172041,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/competitions\/172039\/revisions\/172041"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=172039"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}