{"id":129042,"date":"2025-11-23T20:56:03","date_gmt":"2025-11-23T18:56:03","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/?post_type=events&#038;p=129042"},"modified":"2026-04-21T09:23:59","modified_gmt":"2026-04-21T07:23:59","slug":"maak-n-draai-by-die-val-de-vie-kersmark","status":"publish","type":"events","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/geleenthede\/maak-n-draai-by-die-val-de-vie-kersmark\/","title":{"rendered":"Maak &#8216;n draai by die Val de Vie-kersmark"},"content":{"rendered":"<p>Op Saterdag 29 November tussen 10:00 en 15:00 vind die 2025 Val die Vie-kersmark weer plaas. As deel van die feestelikhede saai Sue Pyler-Slabbert tussen 10:00 en 13:00 Saterdagsprankel regstreeks uit van die Val de Vie Evergreen-leefstylsentrum in die Paarl. Daar is \u00a0meer as 50 stalletjies, \u2018n regstreekse vertoning deur Melissa-Jane en Andr\u00e9 Terblanche, en aktiwiteite vir die hele gesin. Besoekers kan aansit by die Wiesenhof Restaurant vir seisoenale eet- en drinkgoed, of iets te ete kry by een van die stalletjies. Parkering is beskikbaar by The Yard Wellness-sentrum. Bring jou gesin en jou vriende en kom geniet die jaarlikse Val de Vie-kersmark in die hart van die Boland. Dis die ideale geleentheid vir kersinkopies, en \u2019n heerlike begin van die vakansieseisoen. Moet dit nie misloop nie! Vir meer inligting gaan na <a href=\"https:\/\/facebook.com\/events\/s\/val-de-vie-christmas-market-pr\/1335058841611202\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/facebook.com\/events\/s\/val-de-vie-christmas-market-pr\/1335058841611202\/<\/a><\/p>\n","protected":false},"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"event_title":"Maak 'n draai by die Val de Vie-kersmark","cover-image":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-content\/uploads\/2025\/11\/Val-de-Vie-Kersmark.png","synopsis":"<p>Op Saterdag 29 November tussen 10:00 en 15:00 vind die 2025 Val die Vie-kersmark weer plaas.<\/p>\n","event-details":"<p>Op Saterdag 29 November tussen 10:00 en 15:00 vind die 2025 Val die Vie-kersmark weer plaas. As deel van die feestelikhede saai Sue Pyler-Slabbert tussen 10:00 en 13:00 Saterdagsprankel regstreeks uit van die Val de Vie Evergreen-leefstylsentrum in die Paarl. Daar is \u00a0meer as 50 stalletjies, \u2018n regstreekse vertoning deur Melissa-Jane en Andr\u00e9 Terblanche, en aktiwiteite vir die hele gesin. Besoekers kan aansit by die Wiesenhof Restaurant vir seisoenale eet- en drinkgoed, of iets te ete kry by een van die stalletjies. Parkering is beskikbaar by The Yard Wellness-sentrum. Bring jou gesin en jou vriende en kom geniet die jaarlikse Val de Vie-kersmark in die hart van die Boland. Dis die ideale geleentheid vir kersinkopies, en \u2019n heerlike begin van die vakansieseisoen. Moet dit nie misloop nie! Vir meer inligting gaan na <a href=\"https:\/\/facebook.com\/events\/s\/val-de-vie-christmas-market-pr\/1335058841611202\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">https:\/\/facebook.com\/events\/s\/val-de-vie-christmas-market-pr\/1335058841611202\/<\/a><\/p>\n","event-date-and-time":"2025-11-29T10:00","featured":"false","buy-tickets-url":"","additional-content":"","image-gallery":[],"rich-media-video":"","google-maps-url":"https:\/\/maps.app.goo.gl\/9NU6EJrsVwNSgwx97"},"class_list":["post-129042","events","type-events","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/events\/129042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/events"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/events"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=129042"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=129042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}