{"id":135565,"date":"2026-03-04T18:00:00","date_gmt":"2026-03-04T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/nuus-artikels\/skrywers-en-boeke-4-maart-2026\/"},"modified":"2026-03-04T18:00:00","modified_gmt":"2026-03-04T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-4-maart-2026","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-4-maart-2026\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke 4 Maart 2026"},"content":{"rendered":"<p>Sowat 70% van Suid-Afrika se Graad 1 tot 3 leerders se leesvaardigheid is nie op peil nie, en byna \u2018n kwart van leerders in sekere taalgroepe kan teen Graad 3 nog nie lees nie. Ilse Salzwedel wil by drie kenners weet waar die fout l\u00ea: by die regering, onderwysers of ouers? Sy praat met hulle oor die krisis, en hulle deel ook handige wenke vir ouers, onderwysers en versorgers om kinders te help om beter te lees. Die kenners is Christien Neser (spraakterapeut en skrywer van 20 kinder- en jeugboeke), emeritus-professor Michael le Cordeur (\u2018n kenner in opvoedkunde) en Chareldine van der Merwe van die Vriende Van Afrikaans (VVA), \u2018n nie-winsgewende organisasie wat die afgelope dertig jaar al leesvaardighede onder Afrikaanse kinders landswyd bevorder.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"ae738ab7-afdf-4a90-9b7f-b401010f5f32","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke 4 Maart 2026","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"Sowat 70% van Suid-Afrika se Graad 1 tot 3 leerders se leesvaardigheid is nie op peil nie, en byna \u2018n kwart van leerders in sekere taalgroepe kan teen Graad 3 nog nie lees nie. Ilse Salzwedel wil by drie kenners weet waar die fout l\u00ea: by die regering, onderwysers of ouers? Sy praat met hulle oor die krisis, en hulle deel ook handige wenke vir ouers, onderwysers en versorgers om kinders te help om beter te lees. Die kenners is Christien Neser (spraakterapeut en skrywer van 20 kinder- en jeugboeke), emeritus-professor Michael le Cordeur (\u2018n kenner in opvoedkunde) en Chareldine van der Merwe van die Vriende Van Afrikaans (VVA), \u2018n nie-winsgewende organisasie wat die afgelope dertig jaar al leesvaardighede onder Afrikaanse kinders landswyd bevorder.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/ae738ab7-afdf-4a90-9b7f-b401010f5f32\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/ae738ab7-afdf-4a90-9b7f-b401010f5f32\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-4-maart-2026","duration":"53:39","published-state":"Published","published-date":"2026-03-04T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-135565","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/135565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=135565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}