{"id":136066,"date":"2026-03-11T18:00:00","date_gmt":"2026-03-11T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/nuus-artikels\/skrywers-en-boeke-11-maart-2026\/"},"modified":"2026-03-11T18:00:00","modified_gmt":"2026-03-11T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-11-maart-2026","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-11-maart-2026\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke 11 Maart 2026"},"content":{"rendered":"<p>Alb\u00e9 Grobbelaar, bekend vir sy HISTORIESE ALMANAK-bydraes op RSG, gesels oor die gelyknamige boek wat onlangs uit sy pen verskyn het. Die skrywer, Sjaka Septembir, gesels oor sy jongste roman, DHARMA-DWAAS IN DOODLOOPSTRAAT, en vertel hoekom randfigure en kontra-kultuur hom so fassineer. Jy kan ook luister na vyf bydraes uit die internasionale boekew\u00eareld. Johan Myburg het nuus oor die langlyste van drie belangrike letterkundepryse: die International Booker-, die Womens Prize for Fiction, en die Dublin-letterkundeprys. Jy kan ook meer uitvind oor A FAMILY MATTER, die wenner van vanjaar se Gold Nero-prys. Johan bring ook hulde aan die skrywer, Dan Simmins, wat onlangs oorlede is.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"87cef4f5-dcbf-439f-94ec-b40a0079b9b6","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke 11 Maart 2026","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"Alb\u00e9 Grobbelaar, bekend vir sy HISTORIESE ALMANAK-bydraes op RSG, gesels oor die gelyknamige boek wat onlangs uit sy pen verskyn het. Die skrywer, Sjaka Septembir, gesels oor sy jongste roman, DHARMA-DWAAS IN DOODLOOPSTRAAT, en vertel hoekom randfigure en kontra-kultuur hom so fassineer. Jy kan ook luister na vyf bydraes uit die internasionale boekew\u00eareld. Johan Myburg het nuus oor die langlyste van drie belangrike letterkundepryse: die International Booker-, die Womens Prize for Fiction, en die Dublin-letterkundeprys. Jy kan ook meer uitvind oor A FAMILY MATTER, die wenner van vanjaar se Gold Nero-prys. Johan bring ook hulde aan die skrywer, Dan Simmins, wat onlangs oorlede is.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/87cef4f5-dcbf-439f-94ec-b40a0079b9b6\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/87cef4f5-dcbf-439f-94ec-b40a0079b9b6\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-11-maart-2026","duration":"49:14","published-state":"Published","published-date":"2026-03-11T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-136066","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/136066","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=136066"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}