{"id":136135,"date":"2026-03-12T18:00:00","date_gmt":"2026-03-12T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/nuus-artikels\/o-vloek-om-te-swets-of-nie-deur-este-de-klerk\/"},"modified":"2026-03-12T18:00:00","modified_gmt":"2026-03-12T18:00:00","slug":"o-vloek-om-te-swets-of-nie-deur-este-de-klerk","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/o-vloek-om-te-swets-of-nie-deur-este-de-klerk\/","title":{"rendered":"O, VLOEK! OM TE SWETS OF NIE? deur Est\u00e9 de Klerk"},"content":{"rendered":"<p>Is jy \u2018n chroniese vloeker? Vloek jy n\u00e9t wanneer jy tussen jou vriende is, en glad nie wanneer jy by jou ma is nie? Swets jy meestal in Afrikaans, of in Engels? Wat bewys die navorsing hieroor? Wat is die kraswoord wat Suid-Afrikaners die meeste gebruik? Gebruik mense vloekwoorde in verskillende sosiale omstandighede om \u2018n identiteit aan te neem? Wat presies gebeur in jou brein wanneer jy \u2018n vloekwoord uiter? Was daar kraswoorde in die Bybel, wat oor die jare uitvertaal is? En kan die s\u00ea van \u2018n vloekwoord jou pyn verlig? Est\u00e9 de Klerk krap so klein bietjie dieper. Sy praat met \u2018n taalkundige, \u2018n sielkundige, \u2018n afgetrede dominee, \u2018n skrywer, en iemand wat, nou ja, toevallig bekend geword het omdat sy \u2018n vloekwoord ges\u00ea het. WAARSKUWING: Daar is inhoud in di\u00e9 dokument\u00ear wat sensitiewe luisteraars kan ontstel.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"80ee6ee5-9e09-48df-81f1-b40800b3f62a","podcast-id":"9344cf2e-ef87-4c6e-81f0-ad440125be32","podcast-name":"O, VLOEK! OM TE SWETS OF NIE? deur Est\u00e9 de Klerk","title":"rsg-dokument-r","podcast-description":"Is jy \u2018n chroniese vloeker? Vloek jy n\u00e9t wanneer jy tussen jou vriende is, en glad nie wanneer jy by jou ma is nie? Swets jy meestal in Afrikaans, of in Engels? Wat bewys die navorsing hieroor? Wat is die kraswoord wat Suid-Afrikaners die meeste gebruik? Gebruik mense vloekwoorde in verskillende sosiale omstandighede om \u2018n identiteit aan te neem? Wat presies gebeur in jou brein wanneer jy \u2018n vloekwoord uiter? Was daar kraswoorde in die Bybel, wat oor die jare uitvertaal is? En kan die s\u00ea van \u2018n vloekwoord jou pyn verlig? Est\u00e9 de Klerk krap so klein bietjie dieper. Sy praat met \u2018n taalkundige, \u2018n sielkundige, \u2018n afgetrede dominee, \u2018n skrywer, en iemand wat, nou ja, toevallig bekend geword het omdat sy \u2018n vloekwoord ges\u00ea het. WAARSKUWING: Daar is inhoud in di\u00e9 dokument\u00ear wat sensitiewe luisteraars kan ontstel.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/c4ca7644-ce2a-47c4-80e5-ad440125be2e\/80ee6ee5-9e09-48df-81f1-b40800b3f62a\/audio.mp3?in_playlist=9344cf2e-ef87-4c6e-81f0-ad440125be32","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/c4ca7644-ce2a-47c4-80e5-ad440125be2e\/80ee6ee5-9e09-48df-81f1-b40800b3f62a\/image.jpg?t=1773053908&in_playlist=9344cf2e-ef87-4c6e-81f0-ad440125be32&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-dokument-r\/o-vloek-om-te-swets-of-nie-deur-est-de-klerk","duration":"25:59","published-state":"Published","published-date":"2026-03-12T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-136135","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/136135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=136135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}