{"id":137005,"date":"2026-03-19T04:00:00","date_gmt":"2026-03-19T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/nuus-artikels\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e07\/"},"modified":"2026-03-19T04:00:00","modified_gmt":"2026-03-19T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e07","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e07\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere &#8211; Episode S2\/E07"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Resiesperd se loopbaan is dikwels net \u2019n paar jaar, en baie van hulle tree reeds op drie- of vierjarige ouderdom uit. Tog bly daar nog hope energie, stamina en potensiaal oor vir \u2019n nuwe lewe. Hierdie perde ondergaan \u2019n intense heropleidingsproses by die Western Cape Equine Trust. Gewoontes wat vir resies nodig was, moet eers afgeleer word, soos die instink om met die grootste vaart weg te trek, of om altyd teen ander perde te kompeteer. Met geduldige opleiding word hulle geleidelik voorberei vir nuwe rolle as dresseerperde, skouperde, ontspanningsperde, of selfs stoetperde. Elsje van Jaarsveld praat met die span van die Western Cape Equine Trust, \u2019n organisasie wat al sedert 2005 help om \u2019n veilige toekoms vir afgetrede volbloed-resiesperde te verseker. Hulle neem die perde in, en met sorg en toewyding, lei hulle die perde weer op en plaas hulle uiteindelik by liefdevolle, deeglik gekeurde eienaars waar die diere kan floreer.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"31b99514-a9d2-47fb-bd81-b40c009155f8","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2\/E07","title":"dieremaniere","podcast-description":"\u2019n Resiesperd se loopbaan is dikwels net \u2019n paar jaar, en baie van hulle tree reeds op drie- of vierjarige ouderdom uit. Tog bly daar nog hope energie, stamina en potensiaal oor vir \u2019n nuwe lewe. Hierdie perde ondergaan \u2019n intense heropleidingsproses by die Western Cape Equine Trust. Gewoontes wat vir resies nodig was, moet eers afgeleer word, soos die instink om met die grootste vaart weg te trek, of om altyd teen ander perde te kompeteer. Met geduldige opleiding word hulle geleidelik voorberei vir nuwe rolle as dresseerperde, skouperde, ontspanningsperde, of selfs stoetperde. Elsje van Jaarsveld praat met die span van die Western Cape Equine Trust, \u2019n organisasie wat al sedert 2005 help om \u2019n veilige toekoms vir afgetrede volbloed-resiesperde te verseker. Hulle neem die perde in, en met sorg en toewyding, lei hulle die perde weer op en plaas hulle uiteindelik by liefdevolle, deeglik gekeurde eienaars waar die diere kan floreer.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/31b99514-a9d2-47fb-bd81-b40c009155f8\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/31b99514-a9d2-47fb-bd81-b40c009155f8\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e07","duration":"39:07","published-state":"Published","published-date":"2026-03-19T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-137005","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/137005","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=137005"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}