{"id":138043,"date":"2026-04-02T04:00:00","date_gmt":"2026-04-02T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e09\/"},"modified":"2026-04-02T04:00:00","modified_gmt":"2026-04-02T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e09","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e09\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere &#8211; Episode S2\/E09"},"content":{"rendered":"<p>In hierdie aangrypende episode gesels Elsje van Jaarsveld met Adine Roode, die vrou agter HERD (Hoedspruit Elephant Rehabilitation and Development), Suid-Afrika se eerste toegewyde olifant-weeshuis. Sy neem ons na die olifantkalwers wat sy red, versorg en weer integreer in \u2018n olifanttrop om hulle eie saamgestelde gesin te vorm. Hierdie kalfies is wees gelaat weens stroping en konflik tussen mens en dier. Die ouer olifantkoeie wat ook as wesies by die Olifant-weeshuis aangekom het, maak hierdie kalfies groot as hulle eie. Deur stories soos di\u00e9 van die albino-olifant, Khanyisa, ontdek ons die diep verbintenis, rou en herstel wat hierdie merkwaardige diere ervaar.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"a61db0af-5d93-45ff-badb-b4190096250f","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2\/E09","title":"dieremaniere","podcast-description":"In hierdie aangrypende episode gesels Elsje van Jaarsveld met Adine Roode, die vrou agter HERD (Hoedspruit Elephant Rehabilitation and Development), Suid-Afrika se eerste toegewyde olifant-weeshuis. Sy neem ons na die olifantkalwers wat sy red, versorg en weer integreer in \u2018n olifanttrop om hulle eie saamgestelde gesin te vorm. Hierdie kalfies is wees gelaat weens stroping en konflik tussen mens en dier. Die ouer olifantkoeie wat ook as wesies by die Olifant-weeshuis aangekom het, maak hierdie kalfies groot as hulle eie. Deur stories soos di\u00e9 van die albino-olifant, Khanyisa, ontdek ons die diep verbintenis, rou en herstel wat hierdie merkwaardige diere ervaar.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/a61db0af-5d93-45ff-badb-b4190096250f\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/a61db0af-5d93-45ff-badb-b4190096250f\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e09","duration":"45:34","published-state":"Published","published-date":"2026-04-02T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-138043","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/138043","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=138043"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}