{"id":138438,"date":"2026-04-09T18:00:00","date_gmt":"2026-04-09T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/gebakte-pere-deur-karin-du-toit\/"},"modified":"2026-04-09T18:00:00","modified_gmt":"2026-04-09T18:00:00","slug":"gebakte-pere-deur-karin-du-toit","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/gebakte-pere-deur-karin-du-toit\/","title":{"rendered":"GEBAKTE PERE deur Karin du Toit"},"content":{"rendered":"<p>Marnus se eerste dag op universiteit kon nie met \u2019n groter skok begin het nie. Emma daag n\u00e1 maande se stilswye skielik by die woonstelblok waarin hy sal tuisgaan op met die nuus dat hy die pa van \u2019n kind is. Sy laat die baba in die drie woonstelmaats se sorg, en s\u00ea sy het die fopspeen in haar motor vergeet. Sy kies die hasepad. Vyf dae lank het die drie probeer huishou met klein Peertjie, en uiteindelik bel Adriaan sy tante Magda om te vertel van Marnus se gebakte pere. Magda kom haal die kind, en vier jaar later by die gradeplegtigheid, is dit duidelik dat Marnus en Emma versoen is, en met Magda se hulp, die trotse ouers van die vierjarige Nathan is. Karen du Toit is as gesamentlike naaswenner aangewys in RSG se 2025 Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met ATKV. Die regisseur is Lelia Etsebeth, met Christopher van der Westhuizen, Dihan Keun, JJ Roberts, Izel Bezuidenhoud, Marina Coetzee en Gretha Brazelle in die rolverdeling.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"4260eb83-bc60-4cae-b0f4-b42600750e56","podcast-id":"94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","podcast-name":"GEBAKTE PERE deur Karin du Toit","title":"radioteater","podcast-description":"Marnus se eerste dag op universiteit kon nie met \u2019n groter skok begin het nie. Emma daag n\u00e1 maande se stilswye skielik by die woonstelblok waarin hy sal tuisgaan op met die nuus dat hy die pa van \u2019n kind is. Sy laat die baba in die drie woonstelmaats se sorg, en s\u00ea sy het die fopspeen in haar motor vergeet. Sy kies die hasepad. Vyf dae lank het die drie probeer huishou met klein Peertjie, en uiteindelik bel Adriaan sy tante Magda om te vertel van Marnus se gebakte pere. Magda kom haal die kind, en vier jaar later by die gradeplegtigheid, is dit duidelik dat Marnus en Emma versoen is, en met Magda se hulp, die trotse ouers van die vierjarige Nathan is. Karen du Toit is as gesamentlike naaswenner aangewys in RSG se 2025 Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met ATKV. Die regisseur is Lelia Etsebeth, met Christopher van der Westhuizen, Dihan Keun, JJ Roberts, Izel Bezuidenhoud, Marina Coetzee en Gretha Brazelle in die rolverdeling.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/4260eb83-bc60-4cae-b0f4-b42600750e56\/audio.mp3?in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/4260eb83-bc60-4cae-b0f4-b42600750e56\/image.jpg?t=1716403380&in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/radioteater\/gebakte-pere-deur-karin-du-toit","duration":"51:39","published-state":"Published","published-date":"2026-04-09T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-138438","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/138438","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=138438"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}