{"id":138874,"date":"2026-04-16T18:00:00","date_gmt":"2026-04-16T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/suikerbek-deur-ingrid-penzhorn\/"},"modified":"2026-04-16T18:00:00","modified_gmt":"2026-04-16T18:00:00","slug":"suikerbek-deur-ingrid-penzhorn","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/suikerbek-deur-ingrid-penzhorn\/","title":{"rendered":"SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn"},"content":{"rendered":"<p>Carolien is \u2019n mediese student wat finansieel noustrop trek. \u2019n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur \u2019n gesellin vir \u2019n welgestelde man te wees. Aanvanklik is sy baie bang, maar heel gou geniet sy Chris Claassen se geselskap en wat sy saam met hom beleef. Totdat sy \u2019n besope prof. Albertyn op \u2019n partytjie raakloop, en hy hom onbetaamlik gedra. Nadat sy afgestudeer is, sien sy en Josua in die koerant dat die professor van sy amp onthef is en dat die Gesondheidsberoepsraad begin ondersoek instel het na klagtes van vroulike pasi\u00ebnte van dekades gelede. Toe Josua vra of sy Chris Claassen weer sal wil sien, s\u00ea sy: \u201cMiskien. Maar vir nou is jy al man wat ek naby my wil h\u00ea.\u201d Die spelers is Deon Lotz, Minke Marais, Conradie van Heerden, Karli Heine en Andr\u00e9 Weideman. Johan Rademan is die regisseur.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"20b3359b-108f-42b9-a1b9-b42c0073a9c0","podcast-id":"94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","podcast-name":"SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn","title":"radioteater","podcast-description":"Carolien is \u2019n mediese student wat finansieel noustrop trek. \u2019n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur \u2019n gesellin vir \u2019n welgestelde man te wees. Aanvanklik is sy baie bang, maar heel gou geniet sy Chris Claassen se geselskap en wat sy saam met hom beleef. Totdat sy \u2019n besope prof. Albertyn op \u2019n partytjie raakloop, en hy hom onbetaamlik gedra. Nadat sy afgestudeer is, sien sy en Josua in die koerant dat die professor van sy amp onthef is en dat die Gesondheidsberoepsraad begin ondersoek instel het na klagtes van vroulike pasi\u00ebnte van dekades gelede. Toe Josua vra of sy Chris Claassen weer sal wil sien, s\u00ea sy: \u201cMiskien. Maar vir nou is jy al man wat ek naby my wil h\u00ea.\u201d Die spelers is Deon Lotz, Minke Marais, Conradie van Heerden, Karli Heine en Andr\u00e9 Weideman. Johan Rademan is die regisseur.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/20b3359b-108f-42b9-a1b9-b42c0073a9c0\/audio.mp3?in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/20b3359b-108f-42b9-a1b9-b42c0073a9c0\/image.jpg?t=1716403380&in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/radioteater\/suikerbek-deur-ingrid-penzhorn","duration":"49:37","published-state":"Published","published-date":"2026-04-16T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-138874","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/138874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=138874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}