{"id":139343,"date":"2026-04-23T18:00:00","date_gmt":"2026-04-23T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kalahari-sterre-deur-adam-willemse\/"},"modified":"2026-04-23T18:00:00","modified_gmt":"2026-04-23T18:00:00","slug":"kalahari-sterre-deur-adam-willemse","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kalahari-sterre-deur-adam-willemse\/","title":{"rendered":"KALAHARI STERRE deur Adam Willemse"},"content":{"rendered":"<p>Drie vriende en hulle jong bestuurder vertrek op \u2018n reis na die dorpie Askam. Dit blyk nie net \u2018n gewone reis te wees nie, maar ook \u2018n ontdekkingsreis, \u2018n reis na self, na identiteit en aanvaarding. Boeta, Benji, Lulu en Paul bied \u0149 vertoning aan, wat dit waag om die ander sy van menswees uit te beeld vir \u0149 konserwatiewe landelike gehoor. Ten spyte van veral Boeta en Paul se kommer, is die vertoning \u0149 reuse sukses, en is daar ook sprake van vergifnis en herstel van \u0149 onseker verhouding tussen Boeta en sy weerbarstige pa, Ruben. Die spelers is Dean Balie, Andr\u00e9 Samuels, Wessel Pretorius, Eben Genis, Susanne Beyers en Royston Stoffels. Joanie Combrink het die regie behartig. Die drama is as die algehele wenner aangewys in die 2025 RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"68117797-a388-4f8a-9054-b43400fdc08d","podcast-id":"94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","podcast-name":"KALAHARI STERRE deur Adam Willemse","title":"radioteater","podcast-description":"Drie vriende en hulle jong bestuurder vertrek op \u2018n reis na die dorpie Askam. Dit blyk nie net \u2018n gewone reis te wees nie, maar ook \u2018n ontdekkingsreis, \u2018n reis na self, na identiteit en aanvaarding. Boeta, Benji, Lulu en Paul bied \u0149 vertoning aan, wat dit waag om die ander sy van menswees uit te beeld vir \u0149 konserwatiewe landelike gehoor. Ten spyte van veral Boeta en Paul se kommer, is die vertoning \u0149 reuse sukses, en is daar ook sprake van vergifnis en herstel van \u0149 onseker verhouding tussen Boeta en sy weerbarstige pa, Ruben. Die spelers is Dean Balie, Andr\u00e9 Samuels, Wessel Pretorius, Eben Genis, Susanne Beyers en Royston Stoffels. Joanie Combrink het die regie behartig. Die drama is as die algehele wenner aangewys in die 2025 RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/68117797-a388-4f8a-9054-b43400fdc08d\/audio.mp3?in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/68117797-a388-4f8a-9054-b43400fdc08d\/image.jpg?t=1716403380&in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/radioteater\/kalahari-sterre-deur-adam-willemse","duration":"58:24","published-state":"Published","published-date":"2026-04-23T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-139343","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/139343","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=139343"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}