{"id":139739,"date":"2026-04-29T18:00:00","date_gmt":"2026-04-29T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-29-april-2026\/"},"modified":"2026-04-29T18:00:00","modified_gmt":"2026-04-29T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-29-april-2026","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-29-april-2026\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke 29 April 2026"},"content":{"rendered":"<p>Luister na \u2018n hoorbeeld oor die digter Ina Rousseau, wat vanjaar 100 jaar gelede gebore is. Dis in 1996 saamgestel vir haar 70e verjaarsdag. Sy praat oor haar lewe en werk, en kenners soos Danie van Niekerk, Braam de Vries, Koos Human en Danie Botha kan ook gehoor word. Wyle Margot Luyt lees van Rousseau se gedigte voor. Johan Myburg praat oor die kortlys van die Women\u2019s Prize for Fiction, en vertel meer oor Harper Lee en die wetenskapfiksieskrywer Arthur C. Clarke. Jy kan ook luister na die eerste van \u2018n reeks insetsels wat Kobus Burger en Ina Strydom saamgestel het waarin hulle praktiese raad gee vir voornemende radiodramaskrywers. Dis nou vir almal wat wil inskryf vir RSG en die ATKV se radiodramaskryfkompetisie, waarin R130 000 se prysgeld op die spel is.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"04e102cd-94bd-4d9a-af27-b43a0090c6dc","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke 29 April 2026","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"Luister na \u2018n hoorbeeld oor die digter Ina Rousseau, wat vanjaar 100 jaar gelede gebore is. Dis in 1996 saamgestel vir haar 70e verjaarsdag. Sy praat oor haar lewe en werk, en kenners soos Danie van Niekerk, Braam de Vries, Koos Human en Danie Botha kan ook gehoor word. Wyle Margot Luyt lees van Rousseau se gedigte voor. Johan Myburg praat oor die kortlys van die Women\u2019s Prize for Fiction, en vertel meer oor Harper Lee en die wetenskapfiksieskrywer Arthur C. Clarke. Jy kan ook luister na die eerste van \u2018n reeks insetsels wat Kobus Burger en Ina Strydom saamgestel het waarin hulle praktiese raad gee vir voornemende radiodramaskrywers. Dis nou vir almal wat wil inskryf vir RSG en die ATKV se radiodramaskryfkompetisie, waarin R130 000 se prysgeld op die spel is.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/04e102cd-94bd-4d9a-af27-b43a0090c6dc\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/04e102cd-94bd-4d9a-af27-b43a0090c6dc\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-29-april-2026","duration":"52:41","published-state":"Published","published-date":"2026-04-29T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-139739","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/139739","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=139739"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}