{"id":139965,"date":"2026-05-05T04:00:00","date_gmt":"2026-05-05T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-episode-s2-e14\/"},"modified":"2026-05-05T04:00:00","modified_gmt":"2026-05-05T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-episode-s2-e14","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-episode-s2-e14\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie &#8211; Episode S2\/E14"},"content":{"rendered":"<p>In hierdie episode grawe Solomon en Eloise in die &#8220;goud&#8221; van 13 meesterklasse oor die huwelik. Hulle takel die internet se donker kant: van die gevaarlike invloed van aanlynblootstelling op ons verhoudings tot daardie absurde stories op sosiale media waarvoor almal o\u00eb toemaak, maar waaroor ons moet begin praat. Wat is \u2019n &#8220;Alpine Divorce&#8221;? Wat as jou veilige hawe in jou huwelik en huis, die plek is waar gevaar skuil? Hoe help jy iemand in \u2019n krisis sonder om hulle foute jou skuld te maak? \u2019n Eerlike, onthullende kykie na die daaglikse keuse om te veg vir jou verhouding in \u2019n digitale w\u00eareld.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"22830165-a42e-486a-af19-b44000f98dba","podcast-id":"d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Episode S2\/E14","title":"trou-is-nie-perdekoop-nie","podcast-description":"In hierdie episode grawe Solomon en Eloise in die \"goud\" van 13 meesterklasse oor die huwelik. Hulle takel die internet se donker kant: van die gevaarlike invloed van aanlynblootstelling op ons verhoudings tot daardie absurde stories op sosiale media waarvoor almal o\u00eb toemaak, maar waaroor ons moet begin praat. Wat is \u2019n \"Alpine Divorce\"? Wat as jou veilige hawe in jou huwelik en huis, die plek is waar gevaar skuil? Hoe help jy iemand in \u2019n krisis sonder om hulle foute jou skuld te maak? \u2019n Eerlike, onthullende kykie na die daaglikse keuse om te veg vir jou verhouding in \u2019n digitale w\u00eareld.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/49a96062-4a00-426c-ac6f-b32800e91355\/22830165-a42e-486a-af19-b44000f98dba\/audio.mp3?in_playlist=d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/49a96062-4a00-426c-ac6f-b32800e91355\/22830165-a42e-486a-af19-b44000f98dba\/image.jpg?t=1753711723&in_playlist=d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/trou-is-nie-perdekoop-nie\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-episode-s2-e14","duration":"76:48","published-state":"Published","published-date":"2026-05-05T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-139965","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/139965","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=139965"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}