{"id":139971,"date":"2026-05-05T05:15:27","date_gmt":"2026-05-05T05:15:27","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/verkiesings-op-pad-maar-is-munisipaliteite-reg-vir-dienslewering\/"},"modified":"2026-05-05T05:15:27","modified_gmt":"2026-05-05T05:15:27","slug":"verkiesings-op-pad-maar-is-munisipaliteite-reg-vir-dienslewering","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/verkiesings-op-pad-maar-is-munisipaliteite-reg-vir-dienslewering\/","title":{"rendered":"Verkiesings op pad, maar is munisipaliteite reg vir dienslewering?"},"content":{"rendered":"<p>Met die datum vir die munisipale verkiesings wat nou amptelik bekend is, verskuif die fokus opnuut na plaaslike regering, en of munisipaliteite werklik die vaardighede en bestuurskapasiteit het om dienste te kan lewer. In baie gevalle is dit nie net \u2019n kwessie van beleid nie, maar van uitvoering: Wie bestuur wat, hoe word hulle opgelei, en word prestasie regtig gemeet aan impak op die grond? Ons praat met dr. Harlan Cloete, \u2019n kenner van plaaslike regeerkunde en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"8b06648a-4368-4d47-9c2f-b44100632753","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Verkiesings op pad, maar is munisipaliteite reg vir dienslewering?","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Met die datum vir die munisipale verkiesings wat nou amptelik bekend is, verskuif die fokus opnuut na plaaslike regering, en of munisipaliteite werklik die vaardighede en bestuurskapasiteit het om dienste te kan lewer. In baie gevalle is dit nie net \u2019n kwessie van beleid nie, maar van uitvoering: Wie bestuur wat, hoe word hulle opgelei, en word prestasie regtig gemeet aan impak op die grond? Ons praat met dr. Harlan Cloete, \u2019n kenner van plaaslike regeerkunde en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/8b06648a-4368-4d47-9c2f-b44100632753\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/8b06648a-4368-4d47-9c2f-b44100632753\/image.jpg?t=1777960936&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/verkiesings-op-pad-maar-is-munisipaliteite-reg-vir-dienslewering","duration":"10:01","published-state":"Published","published-date":"2026-05-05T05:15:27.427Z","highlight":""},"class_list":["post-139971","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/139971","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=139971"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}