{"id":140482,"date":"2026-05-14T04:00:00","date_gmt":"2026-05-14T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e15\/"},"modified":"2026-05-14T04:00:00","modified_gmt":"2026-05-14T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e15","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e15\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere &#8211; Episode S2\/E15"},"content":{"rendered":"<p>Elsje van Jaarsveld gesels met Susan Lombard, bestuurshoof van Maroela Media, oor \u2019n baie spesiale spanlid wat reeds vir tien jaar in die kantoorgange wandel &#8211; Japie, die Goue Abbakeur (Golden Retriever). Japie is destyds in die kantoor verwelkom met \u2019n baie spesifieke doel, om die gemoedere te lig waar joernaliste daagliks met ontstellende stories te doen kry. Susan deel kostelike staaltjies oor Japie se teenwoordigheid, maar die gesprek fokus\u00a0ook op die praktiese sy van sake soos die verantwoordelikheid van die versorging van \u2019n kantoorhond en die faktore wat ondernemings in ag moet neem voordat hulle besluit om \u2019n troeteldier in die werksplek toe te laat.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"1ec02d30-6ee0-4934-9de9-b44400deeb2b","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2\/E15","title":"dieremaniere","podcast-description":"Elsje van Jaarsveld gesels met Susan Lombard, bestuurshoof van Maroela Media, oor \u2019n baie spesiale spanlid wat reeds vir tien jaar in die kantoorgange wandel - Japie, die Goue Abbakeur (Golden Retriever). Japie is destyds in die kantoor verwelkom met \u2019n baie spesifieke doel, om die gemoedere te lig waar joernaliste daagliks met ontstellende stories te doen kry. Susan deel kostelike staaltjies oor Japie se teenwoordigheid, maar die gesprek fokus\u00a0ook op die praktiese sy van sake soos die verantwoordelikheid van die versorging van \u2019n kantoorhond en die faktore wat ondernemings in ag moet neem voordat hulle besluit om \u2019n troeteldier in die werksplek toe te laat.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/1ec02d30-6ee0-4934-9de9-b44400deeb2b\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/1ec02d30-6ee0-4934-9de9-b44400deeb2b\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-episode-s2-e15","duration":"36:52","published-state":"Published","published-date":"2026-05-14T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-140482","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/140482","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=140482"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}