{"id":140725,"date":"2026-05-19T04:00:00","date_gmt":"2026-05-19T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-jou-verlede-is-nie-jou-toekoms-nie\/"},"modified":"2026-05-19T04:00:00","modified_gmt":"2026-05-19T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-jou-verlede-is-nie-jou-toekoms-nie","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-jou-verlede-is-nie-jou-toekoms-nie\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie &#8211; Jou verlede is nie jou toekoms nie"},"content":{"rendered":"<p>S2\/E16: Charlie Bouguenon het sy hart op Anr\u00e9, \u2018n jong nooi van Upington, verloor. Hy het 22 uur per bus na haar tuisdorp gereis om by haar ouerhuis dit opsitkers aan te steek. Hy vertel hoe \u2018n vorige langtermynverhouding, waartydens hy verloof was, hom genoop het om homself in die o\u00eb te kyk en die moeilike besluit te maak om daarvan weg te stap. Alles het daarna ten goede uitgewerk het, want vandag is hy en Anr\u00e9 reeds agt jaar gelukkig getroud met sterk, gemene beginsels waarop hulle huwelik se fondasie gebou is.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"c995205d-c0f6-4e3a-8340-b44e0131ce85","podcast-id":"d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie - Jou verlede is nie jou toekoms nie","title":"trou-is-nie-perdekoop-nie","podcast-description":"S2\/E16: Charlie Bouguenon het sy hart op Anr\u00e9, \u2018n jong nooi van Upington, verloor. Hy het 22 uur per bus na haar tuisdorp gereis om by haar ouerhuis dit opsitkers aan te steek. Hy vertel hoe \u2018n vorige langtermynverhouding, waartydens hy verloof was, hom genoop het om homself in die o\u00eb te kyk en die moeilike besluit te maak om daarvan weg te stap. Alles het daarna ten goede uitgewerk het, want vandag is hy en Anr\u00e9 reeds agt jaar gelukkig getroud met sterk, gemene beginsels waarop hulle huwelik se fondasie gebou is.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/49a96062-4a00-426c-ac6f-b32800e91355\/c995205d-c0f6-4e3a-8340-b44e0131ce85\/audio.mp3?in_playlist=d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/49a96062-4a00-426c-ac6f-b32800e91355\/c995205d-c0f6-4e3a-8340-b44e0131ce85\/image.jpg?t=1753711723&in_playlist=d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/trou-is-nie-perdekoop-nie\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-jou-verlede-is-nie-jou-toekoms-nie","duration":"73:29","published-state":"Published","published-date":"2026-05-19T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-140725","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/140725","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=140725"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}