{"id":140842,"date":"2026-05-20T18:00:00","date_gmt":"2026-05-20T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-madelein-van-biljon-gesels-met-daniel-hugo-oor-lees-skryfhulp-vir-radiodramaskrywers\/"},"modified":"2026-05-20T18:00:00","modified_gmt":"2026-05-20T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-madelein-van-biljon-gesels-met-daniel-hugo-oor-lees-skryfhulp-vir-radiodramaskrywers","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-madelein-van-biljon-gesels-met-daniel-hugo-oor-lees-skryfhulp-vir-radiodramaskrywers\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke: Madelein van Biljon gesels met Dani\u00ebl Hugo oor lees; Skryfhulp vir radiodramaskrywers."},"content":{"rendered":"<p>20 Mei 2026: Luister na \u2018n onderhoud uit 1996 waarin wyle Madelein van Biljon met Dani\u00ebl Hugo gesels oor lees. Johan Myburg sorg weer vir interessante nuus uit die internasionale boekewereld. Hy gesels oor die wenners van die British Book Awards, of Nibbies, en vertel ook meer oor Haruki Murakami se jongste roman en \u2018n Engelse vertaling van die skrywer Mario Vargas Llosa se jongste roman. Voornemende skrywers \u2013 veral van radiodramas, maar eintlik sommer almal wat daarvan droom om fiksie te skryf \u2013 moet ook ingeskakel bly vir nog twee bydraes wat Ina Strydom en Kobus Burger saamgestel het as skryfhulp vir radiodramaskrywers. Jy kan ook hoor wie aangewys is as wenners van LAPA se Jeugromankompetisie.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"cf776477-f1d0-4623-8fcd-b44f00f36431","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke: Madelein van Biljon gesels met Dani\u00ebl Hugo oor lees; Skryfhulp vir radiodramaskrywers.","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"20 Mei 2026: Luister na \u2018n onderhoud uit 1996 waarin wyle Madelein van Biljon met Dani\u00ebl Hugo gesels oor lees. Johan Myburg sorg weer vir interessante nuus uit die internasionale boekewereld. Hy gesels oor die wenners van die British Book Awards, of Nibbies, en vertel ook meer oor Haruki Murakami se jongste roman en \u2018n Engelse vertaling van die skrywer Mario Vargas Llosa se jongste roman. Voornemende skrywers \u2013 veral van radiodramas, maar eintlik sommer almal wat daarvan droom om fiksie te skryf \u2013 moet ook ingeskakel bly vir nog twee bydraes wat Ina Strydom en Kobus Burger saamgestel het as skryfhulp vir radiodramaskrywers. Jy kan ook hoor wie aangewys is as wenners van LAPA se Jeugromankompetisie.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/cf776477-f1d0-4623-8fcd-b44f00f36431\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/cf776477-f1d0-4623-8fcd-b44f00f36431\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-madelein-van-biljon-gesels-met-dani-l-hugo-oor-lees-skryfhulp-vir-radiodramaskrywers","duration":"45:36","published-state":"Published","published-date":"2026-05-20T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-140842","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/140842","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=140842"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}