{"id":140857,"date":"2026-05-21T04:00:00","date_gmt":"2026-05-21T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-van-museums-tot-n-paradys-n-ereplek-vir-honde\/"},"modified":"2026-05-21T04:00:00","modified_gmt":"2026-05-21T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-van-museums-tot-n-paradys-n-ereplek-vir-honde","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-van-museums-tot-n-paradys-n-ereplek-vir-honde\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere \u2013 Van museums tot \u2019n paradys: \u2018n Ereplek vir honde"},"content":{"rendered":"<p>S2\/E16: Elsje van Jaarsveld neem ons op \u2019n inspirerende reis na bestemmings waar honde nie net toegelaat word nie, maar as\u2019t ware as familielede ge\u00eber en gevier word. Sy gesels Elsje met Karel van der Vyver oor die unieke hondemuseum in Kaapstad, wat die  geskiedenis van honde in Suid-Afrika met  foto- en beeldhoukuns uitbeeld. Selfs goedgemanierde honde aan leibande is welkom tussen die kunswerke! Daarna verskuif die fokus na die buitelug wanneer Ashley Enslin, eienaar van die bekende Walkhaven Dog Park in Muldersdrift, vertel van hul 22-hektaar paradys langs die Wieg van die Mensdom. Hier kan honde vrylik hardloop, in damme swem en sonder \u2018n leiband in die natuur ontspan. Die episode word afgerond met \u2019n dieregeluid-vasvrae oor die vinnigste soogdier op land.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"fa8fa571-8ac2-4cae-8f76-b44f00f3fc12","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere \u2013 Van museums tot \u2019n paradys: \u2018n Ereplek vir honde","title":"dieremaniere","podcast-description":"S2\/E16: Elsje van Jaarsveld neem ons op \u2019n inspirerende reis na bestemmings waar honde nie net toegelaat word nie, maar as\u2019t ware as familielede ge\u00eber en gevier word. Sy gesels Elsje met Karel van der Vyver oor die unieke hondemuseum in Kaapstad, wat die  geskiedenis van honde in Suid-Afrika met  foto- en beeldhoukuns uitbeeld. Selfs goedgemanierde honde aan leibande is welkom tussen die kunswerke! Daarna verskuif die fokus na die buitelug wanneer Ashley Enslin, eienaar van die bekende Walkhaven Dog Park in Muldersdrift, vertel van hul 22-hektaar paradys langs die Wieg van die Mensdom. Hier kan honde vrylik hardloop, in damme swem en sonder \u2018n leiband in die natuur ontspan. Die episode word afgerond met \u2019n dieregeluid-vasvrae oor die vinnigste soogdier op land.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/fa8fa571-8ac2-4cae-8f76-b44f00f3fc12\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/fa8fa571-8ac2-4cae-8f76-b44f00f3fc12\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-van-museums-tot-n-paradys-n-ereplek-vir-honde","duration":"27:51","published-state":"Published","published-date":"2026-05-21T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-140857","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/140857","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=140857"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}