{"id":141099,"date":"2026-05-26T06:40:15","date_gmt":"2026-05-26T06:40:15","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/nuwe-laataandboekvoorlesing-op-rsg-twa-die-tydloper\/"},"modified":"2026-05-26T06:40:15","modified_gmt":"2026-05-26T06:40:15","slug":"nuwe-laataandboekvoorlesing-op-rsg-twa-die-tydloper","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/nuwe-laataandboekvoorlesing-op-rsg-twa-die-tydloper\/","title":{"rendered":"Nuwe laataandboekvoorlesing op RSG: TWA, DIE TYDLOPER"},"content":{"rendered":"<p>Weeksaande skuins na 21:00 kan jy inskakel vir die nuwe laataandboekvoorlesing, TWA, DIE TYDLOPER deur Anoescka von Meck. Dis die verhaal van Twalie Albrecht, wat saam met haar pa Albert, Ma-Niggie en drie broers op \u2018n afgele\u00eb plaas in die verre Noordweste woon. Hulle is \u2019n geharde, eenkant gesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar, en haar ma maak haar gedurig stil. Dan red die Namavrou, Letgoed, haar uit \u2019n sandstorm en leer haar die geheime van Die Poort, wat tydens die heuningmaan \u2019n magiese plek word. Hier maak tyd soms \u2019n deur agtertoe oop&#8230; Die bekroonde aktrise Mich\u00e9 van Wyk is die voorleser.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"9fb018f0-5eb1-46c5-937e-b4560077bed7","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Nuwe laataandboekvoorlesing op RSG: TWA, DIE TYDLOPER","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Weeksaande skuins na 21:00 kan jy inskakel vir die nuwe laataandboekvoorlesing, TWA, DIE TYDLOPER deur Anoescka von Meck. Dis die verhaal van Twalie Albrecht, wat saam met haar pa Albert, Ma-Niggie en drie broers op \u2018n afgele\u00eb plaas in die verre Noordweste woon. Hulle is \u2019n geharde, eenkant gesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar, en haar ma maak haar gedurig stil. Dan red die Namavrou, Letgoed, haar uit \u2019n sandstorm en leer haar die geheime van Die Poort, wat tydens die heuningmaan \u2019n magiese plek word. Hier maak tyd soms \u2019n deur agtertoe oop... Die bekroonde aktrise Mich\u00e9 van Wyk is die voorleser.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/9fb018f0-5eb1-46c5-937e-b4560077bed7\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/9fb018f0-5eb1-46c5-937e-b4560077bed7\/image.jpg?t=1779779823&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/nuwe-laataandboekvoorlesing-op-rsg-twa-die-tydloper","duration":"9:06","published-state":"Published","published-date":"2026-05-26T06:40:15.43Z","highlight":""},"class_list":["post-141099","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/141099","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=141099"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}