{"id":141841,"date":"2026-06-09T04:00:00","date_gmt":"2026-06-09T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-andre-en-juanita-velts\/"},"modified":"2026-06-09T04:00:00","modified_gmt":"2026-06-09T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-andre-en-juanita-velts","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-andre-en-juanita-velts\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie \u2013 Andr\u00e9 en Juanita Velts"},"content":{"rendered":"<p>S2E19: Is dit Velts, De Villiers of Velthuizen? Ons gesels ons met die bekende paartjie, Andr\u00e9 en Juanita Velts, oor die storie van hulle &#8220;van-dilemma&#8221;. Hulle vertel hoe die eerste agt jaar van hulle huwelik, sonder kinders, gehelp het om die grondslag te l\u00ea om &#8216;n rotsvaste fondasie te bou. Ten spyte van reuse uitdagings (die moeilike swangerskap van hulle eerste kind, Covid, \u00e9n &#8216;n pa wat ernstig siek was) het hulle as paartjie net sterker geword. Ons hoor hoe hierdie stewige fondasie hulle help om die strawwe vermaaklikheidsbedryf saam te trotseer.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"daba63e5-fbb5-4588-98da-b46300f6576f","podcast-id":"d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie \u2013 Andr\u00e9 en Juanita Velts","title":"trou-is-nie-perdekoop-nie","podcast-description":"S2E19: Is dit Velts, De Villiers of Velthuizen? Ons gesels ons met die bekende paartjie, Andr\u00e9 en Juanita Velts, oor die storie van hulle \"van-dilemma\". Hulle vertel hoe die eerste agt jaar van hulle huwelik, sonder kinders, gehelp het om die grondslag te l\u00ea om 'n rotsvaste fondasie te bou. Ten spyte van reuse uitdagings (die moeilike swangerskap van hulle eerste kind, Covid, \u00e9n 'n pa wat ernstig siek was) het hulle as paartjie net sterker geword. Ons hoor hoe hierdie stewige fondasie hulle help om die strawwe vermaaklikheidsbedryf saam te trotseer.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/49a96062-4a00-426c-ac6f-b32800e91355\/daba63e5-fbb5-4588-98da-b46300f6576f\/audio.mp3?in_playlist=d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/49a96062-4a00-426c-ac6f-b32800e91355\/daba63e5-fbb5-4588-98da-b46300f6576f\/image.jpg?t=1753711723&in_playlist=d3141d5a-20b7-4765-b338-b32800e91996&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/trou-is-nie-perdekoop-nie\/rsg-bekbasaar-trou-is-die-perdekoop-nie-andr-en-juanita-velts","duration":"72:12","published-state":"Published","published-date":"2026-06-09T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-141841","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/141841","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=141841"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}