{"id":144286,"date":"2026-07-15T09:30:00","date_gmt":"2026-07-15T09:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/gesondheid-wat-het-swamme-met-jou-gesondheid-te-doen\/"},"modified":"2026-07-15T09:30:00","modified_gmt":"2026-07-15T09:30:00","slug":"gesondheid-wat-het-swamme-met-jou-gesondheid-te-doen","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/gesondheid-wat-het-swamme-met-jou-gesondheid-te-doen\/","title":{"rendered":"Gesondheid: Wat het swamme met jou gesondheid te doen?"},"content":{"rendered":"<p>15 Julie 2026: Swamme is saam met virusse, bakterie\u00eb en parasiete, een van die belangrikste organismes wat jou kan siek maak. Dink maar aan toksiese aflatoksien en die lastige Candida infeksies. Maar dit is ook danksy swamgroei wat die antibiotika, penissilien, ontdek is. \u2018n Mediese navorser van Tukkies gaan nou, danksy \u2018n groot toekenning, die eerste keer die genoom van baie swamme, waarvan ons nog min of niks weet nie, bepaal. Mari Hudson gesels met die navorser oor die belang van swamme in die mens se gesondheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>15 Julie 2026: Swamme is saam met virusse, bakterie\u00eb en parasiete, een van die belangrikste organismes wat jou kan siek maak. Dink maar aan toksiese aflatoksien en die lastige Candida infeksies. Maar dit is ook danksy swamgroei wat die antibiotika, penissilien, ontdek is. \u2018n Mediese navorser van Tukkies gaan nou, danksy \u2018n groot toekenning, die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"31af8449-12d8-4553-8d26-b488008ce8e6","podcast-id":"a9bbda99-6616-4259-8b78-ad440125b796","podcast-name":"Gesondheid: Wat het swamme met jou gesondheid te doen?","title":"gesondheid","podcast-description":"15 Julie 2026: Swamme is saam met virusse, bakterie\u00eb en parasiete, een van die belangrikste organismes wat jou kan siek maak. Dink maar aan toksiese aflatoksien en die lastige Candida infeksies. Maar dit is ook danksy swamgroei wat die antibiotika, penissilien, ontdek is. \u2018n Mediese navorser van Tukkies gaan nou, danksy \u2018n groot toekenning, die eerste keer die genoom van baie swamme, waarvan ons nog min of niks weet nie, bepaal. Mari Hudson gesels met die navorser oor die belang van swamme in die mens se gesondheid.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/48cb34ac-a953-493d-96bb-ad440125b78d\/31af8449-12d8-4553-8d26-b488008ce8e6\/audio.mp3?in_playlist=a9bbda99-6616-4259-8b78-ad440125b796","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/48cb34ac-a953-493d-96bb-ad440125b78d\/31af8449-12d8-4553-8d26-b488008ce8e6\/image.jpg?t=1716403040&in_playlist=a9bbda99-6616-4259-8b78-ad440125b796&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/gesondheid\/gesondheid-wat-het-swamme-met-jou-gesondheid-te-doen","duration":"18:53","published-state":"Published","published-date":"2026-07-15T09:30:00Z","highlight":""},"class_list":["post-144286","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/144286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=144286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}