{"id":145807,"date":"2026-08-04T20:10:00","date_gmt":"2026-08-04T20:10:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/geestesgesondheid-selfdood-tieners-en-die-brue-wat-gesinne-kan-bou-deel-2\/"},"modified":"2026-08-04T20:10:00","modified_gmt":"2026-08-04T20:10:00","slug":"geestesgesondheid-selfdood-tieners-en-die-brue-wat-gesinne-kan-bou-deel-2","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/geestesgesondheid-selfdood-tieners-en-die-brue-wat-gesinne-kan-bou-deel-2\/","title":{"rendered":"Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die br\u00fbe wat gesinne kan bou (Deel 2)"},"content":{"rendered":"<p>4 Augustus 2026: Johan van Lill praat verder met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die verhoudings wat gesinne kan help om moeilike tye saam te hanteer. Hulle praat oor sosiale media, aanlynafknouery en die vyf kernbehoeftes van kinders: aandag, liefde, aanvaarding, waardering en ruimte om hulleself te wees. Christelle verduidelik hoe narratiewe terapie gesinne kan help om \u2019n kind van sy of haar probleem te onderskei, en vertel meer van haar Building Bridges-kaartspel, wat betekenisvolle gesprekke binne gesinne wil aanmoedig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>4 Augustus 2026: Johan van Lill praat verder met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die verhoudings wat gesinne kan help om moeilike tye saam te hanteer. Hulle praat oor sosiale media, aanlynafknouery en die vyf kernbehoeftes van kinders: aandag, liefde, aanvaarding, waardering en ruimte om hulleself te wees. Christelle verduidelik hoe narratiewe terapie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"5b6e43f4-501e-4b8f-8f0d-b4970068489e","podcast-id":"88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759","podcast-name":"Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die br\u00fbe wat gesinne kan bou (Deel 2)","title":"geestesgesondheid","podcast-description":"4 Augustus 2026: Johan van Lill praat verder met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die verhoudings wat gesinne kan help om moeilike tye saam te hanteer. Hulle praat oor sosiale media, aanlynafknouery en die vyf kernbehoeftes van kinders: aandag, liefde, aanvaarding, waardering en ruimte om hulleself te wees. Christelle verduidelik hoe narratiewe terapie gesinne kan help om \u2019n kind van sy of haar probleem te onderskei, en vertel meer van haar Building Bridges-kaartspel, wat betekenisvolle gesprekke binne gesinne wil aanmoedig.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/36a2e0a9-c822-4ecc-9e57-ad440125b750\/5b6e43f4-501e-4b8f-8f0d-b4970068489e\/audio.mp3?in_playlist=88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/36a2e0a9-c822-4ecc-9e57-ad440125b750\/5b6e43f4-501e-4b8f-8f0d-b4970068489e\/image.jpg?t=1716403005&in_playlist=88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/geestesgesondheid\/geestesgesondheid-selfdood-tieners-en-die-br-e-wat-gesinne-kan-bou-deel-2","duration":"42:05","published-state":"Published","published-date":"2026-08-04T20:10:00Z","highlight":""},"class_list":["post-145807","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/145807","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=145807"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}