{"id":146320,"date":"2026-08-11T06:40:18","date_gmt":"2026-08-11T06:40:18","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/sauk-opvoedkunde-verander-al-30-jaar-lank-lewens\/"},"modified":"2026-08-11T06:40:18","modified_gmt":"2026-08-11T06:40:18","slug":"sauk-opvoedkunde-verander-al-30-jaar-lank-lewens","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/sauk-opvoedkunde-verander-al-30-jaar-lank-lewens\/","title":{"rendered":"SAUK Opvoedkunde verander al 30 jaar lank lewens"},"content":{"rendered":"<p>Dis vandeesmaand 30 jaar sedert die ontstaan van SAUK Opvoedkunde. Di\u00e9 afdeling van die SAUK se leuse is &#8220;Verryk denke. Verryk lewens&#8221; en doen dit sedert 1996 met verskeie programme en inisiatiewe op al die SAUK se platforms, soos RSG. Dink maar aan programme soos Rand en Sent, Kompas, hulp met matriekhersiening, die gereelde reeks oor die Staatsdienspensioenfonds in Op en Wakker, en kiesersopleiding tydens verkiesings. Om van kinderprogramme nie te praat nie. Een van die pioniers destyds, wat SAUK Opvoedkunde op die been help bring het, en jare lank &#8216;n groot rol gespeel het, is Danie Swart.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dis vandeesmaand 30 jaar sedert die ontstaan van SAUK Opvoedkunde. Di\u00e9 afdeling van die SAUK se leuse is &#8220;Verryk denke. Verryk lewens&#8221; en doen dit sedert 1996 met verskeie programme en inisiatiewe op al die SAUK se platforms, soos RSG. Dink maar aan programme soos Rand en Sent, Kompas, hulp met matriekhersiening, die gereelde reeks [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"883f2d04-c12c-47b3-b01e-b4a300800fc4","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"SAUK Opvoedkunde verander al 30 jaar lank lewens","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Dis vandeesmaand 30 jaar sedert die ontstaan van SAUK Opvoedkunde. Di\u00e9 afdeling van die SAUK se leuse is \"Verryk denke. Verryk lewens\" en doen dit sedert 1996 met verskeie programme en inisiatiewe op al die SAUK se platforms, soos RSG. Dink maar aan programme soos Rand en Sent, Kompas, hulp met matriekhersiening, die gereelde reeks oor die Staatsdienspensioenfonds in Op en Wakker, en kiesersopleiding tydens verkiesings. Om van kinderprogramme nie te praat nie. Een van die pioniers destyds, wat SAUK Opvoedkunde op die been help bring het, en jare lank 'n groot rol gespeel het, is Danie Swart.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/883f2d04-c12c-47b3-b01e-b4a300800fc4\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/883f2d04-c12c-47b3-b01e-b4a300800fc4\/image.jpg?t=1786434905&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/sauk-opvoedkunde-verander-al-30-jaar-lank-lewens","duration":"10:31","published-state":"Published","published-date":"2026-08-11T06:40:18.36Z","highlight":""},"class_list":["post-146320","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/146320","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=146320"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}